Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,415 episodes available.
August 15, 2024Kompas 15 Augustus 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met ‘n groepie Stellies-studente om te kyk of hulle vir eens en altyd kan uitwerk hoe mans en meisies se koppe werk....more25minPlay
August 14, 2024Kompas 14 Augustus 2024Barrie Ferreira praat met ‘n internasionaal bekende fotograaf om te hoor wat sy beroep behels. 'n Lektor in fotografie vertel wat jy alles in 'n fotografiekursus doen....more25minPlay
August 13, 2024Kompas 13 Augustus 2024Sportsielkundige Jannie Putter en sy seun, die tennisuitblinker Victor Putter, gesels oor die voor- en -nadele van kompetisie op skoolvlak....more24minPlay
August 12, 2024Kompas 12 Augustus 2024Op watter manier kan troeteldiere voordelig wees vir kinders se ontwikkeling? Wat is die beste opsie, koop of aanneem? Kan jy 'n pleegouer wees vir 'n diertjie? Ons gesels ook met Pets as Therapy om te hoor hoe troeteldiere mense se goedmoedstoestand kan verbeter....more26minPlay
August 09, 2024Kompas 9 Augustus 2024Barrie Ferreira gesels met die 19-jarige gewigstoter, Ashley Erasmus, en die roeier, Esti Olivier, wat deelneem in die Olimpiese Spele in Parys....more22minPlay
August 08, 2024Kompas 8 Augustus 2024Transgender is ‘n term wat gelaai is met vooropgestelde idees en verwarring. Dr. Chan Croeser vertel vir Hazel Janse van Rensburg wat die term beteken, en wat dit nié is nie....more22minPlay
August 07, 2024Kompas 7 Augustus 2024Barrie Ferreira gesels met twee vroue wat in tradisionele mansgedomineerde bedrywe werk. Hy praat ook met iemand wat studeer om ‘n meulmaker en rugbyskeidsregter te word....more22minPlay
August 06, 2024Kompas 6 Augustus 2024Dans is dalk net die beste (en goedkoopste) vorm van terapie! Shani Daniel, die eienaar van Studio X Dance, gesels oor die positiewe invloed wat dans op algehele gesondheid kan hê....more21minPlay
August 05, 2024Kompas 5 Augustus 2024Afrikaans.com gee raad vir Graad 9-leerders oor hoe om die regte vakkeuses te maak, en hoekom dit so 'n belangrike belsuit is. Ons skop Vrouemaand af met 'n onderhoud oor Heavenly Promise, 'n huis van veiligheid vir mishandelde vroue en kinders....more19minPlay
August 02, 2024Kompas 2 Augustus 2024Barrie Ferreira gesels met twee jong Suid-Afrikaners wat deelneem aan die 2024 Olimpiese Spele. Die 22- jarige Mel Janse van Rensburg, ‘n rotsklimmer, en die 22-jarige Marioné Fourie, ‘n 100 m-hekkiesatleet en Suid-Afrikaanse rekordhouer, vertel van hulle Olimpiese drome....more21minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,415 episodes available.