Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
November 13, 2024Kompas 13 November 2024Hoe belangrik is dit vir jongmense om netwerke te bou? Hoe gaan mens te werk? Hoe kan jy dit doen as dit nie natuurlik vir jou kom nie?...more21minPlay
November 12, 2024Kompas 12 November 2024Alette Winckler, die hoogste gesertifiseerde beeldkonsultant in Afrika, verduidelik hoe jongmense stylvol kan wees op ‘n begroting....more24minPlay
November 11, 2024Kompas 11 November 2024Chloè van Rooyen gesels met 'n entrepreneur wat 'n stokperdjie in 'n besigheid verander het, en met 'n Eskom Expo-wenner. Ons vind ook uit wat dit verg om 'n goeie leier te wees....more23minPlay
November 08, 2024Kompas 8 November 2024Watter impak het jou houding en ingesteldheid teenoor die lewe op jou lewe en geestesgesondheid?...more25minPlay
November 07, 2024Kompas 7 November 2024Sjanel Vosloo, musiekjuffrou en musikant in eie reg, gesels met oor die verskillende vokale tegnieke, en hoe jongmense hulle stemme kan op pas....more23minPlay
November 06, 2024Kompas 6 November 2024Het jy al dinge gesê en gedoen wat jy nie rerig wou nie, omdat jy “cool” wou wees? Barrie Ferreira praat oor groepsdruk, wat dit veroorsaak, of dit altyd sleg is, en hoe jy dit kan oorkom....more23minPlay
November 05, 2024Kompas 5 November 2024Matilda Fourie, die eienaar van Pet Paws, vertel wat van jou ‘n goeie kandidaat maak om na ander mense se troeteldiere om te sien vir ‘n ekstra geldjie....more24minPlay
November 04, 2024Kompas 4 November 2024'n Voorkomskonsultant en modeontwerper praat oor stylpersoonlikhede, en styl en identiteit. Hulle gee ook raad oor hoe om jou eie besigheid in die modebedryf te begin....more22minPlay
October 31, 2024Kompas 31 Oktober 2024Ons doen hersiening van Afrikaans Huistaal Vraestel 2 saam met dr. Nico van Niekerk, adjunkhoof van die Hoërskool Linden....more25minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.