Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
October 16, 2024Kompas 16 Oktober 2024Het jy passievolle wedywering met jou sibbe? Barrie Ferreira praat oor sibbe-verhoudings – die goed en die sleg - en hoe julle julle verskille kan oorkom....more23minPlay
October 15, 2024Kompas 15 Oktober 2024Ons doen hersiening van Rekenaartoepassingstegnologie Vraestel 1 en 2 saam met Juffrou Luzaan Pieters, vakadviseur in die Overberg-distrik....more22minPlay
October 14, 2024Kompas 14 Oktober 2024Wat is die moets en moenies wanneer jy vir die eerste keer by jou meisie of kêrel se ouerhuis gaan kuier? Chloè van Rooyen praat ook met die Studenteplein-debatspan oor die Dink-of-Sink-debatkompetisies....more21minPlay
October 11, 2024Kompas 11 Oktober 2024Barrie Ferreira bespreek die kwessie van energie drankies om te sien watse impak dit op ‘n mens se liggaam kan hê. Wat is die rede hoekom jy die energiedrankie gebruik en gebruik jy dit vir die regte redes?...more20minPlay
October 10, 2024Kompas 10 Oktober 2024Ons doen hersiening van Geografie saam met Meneer Glen Samaai, senior kurrikulumbeplanner by die Wes-Kaapse Departement van Onderwys....more24minPlay
October 09, 2024Kompas 9 Oktober 2024Barrie Ferreira vind meer uit van joernalistiek as ‘n beroep by twee van Suid Afrika se topjoernaliste....more24minPlay
October 08, 2024Kompas 8 Oktober 2024Ons doen hersiening van Wiskunde saam met Meneer Drico Snyman van Hoërskool Oos-Moot....more24minPlay
October 07, 2024Kompas 7 Oktober 2024Chloè van Rooyen het 'n draai gemaak by die Proscenium-projek, wat by die Woordfees op die planke te sien was. Angelo Bergh en Angelo Johnson van die gewilde telenovella, Kelders van Geheime, vertel wat voor en agter die skerms van die reeks gebeur....more26minPlay
October 04, 2024Kompas 4 Oktober 2024Barrie Ferreira vier Wêreld-Onderwysersdag met ‘n les op lug. Hy en 'n onderwyser doen twee wetenskapeksperimente....more20minPlay
October 03, 2024Kompas 3 Oktober 2024Ons doen hersiening van Wiskundige Geletterdheid saam met Juffrou Alexa van Wyk....more23minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.