Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
September 19, 2024Kompas 19 September 2024Ons doen hersiening van Afrikaans Huistaal se Vraestel 3, saam met Juffrou Anita Voges....more22minPlay
September 18, 2024Kompas 18 September 2024Barrie Ferreira praat oor spanwerk, iets wat sommige mense van hou, maar ander nie kan verdra nie. Hy vind uit hoe spanwerk behoort te lyk, en hoe ‘n mens dit effektief kan gebruik tot jou voordeel....more22minPlay
September 17, 2024Kompas 17 September 2024Ons doen hersiening van Engels Eerste Addisionele Taal se Vraestel 3, saam met Juffrou Natalie Goetsch....more22minPlay
September 16, 2024Kompas 16 September 2024Chloè van Rooyen kry raad oor hoe om veilig te wees by kuierplekke. Sy hoor oon by 'n paar jongmense hoe hulle eerste uitgaanervaring was....more24minPlay
September 13, 2024Kompas 13 September 2024Barrie Ferreira vind meer uit oor oor die MK-generasie, en watter invloed daai musiek op jongmense gehad het. Hoekom bestaan dit nie meer nie?...more25minPlay
September 12, 2024Kompas 12 September 202430 Dinge wat jy voor 30 moet weet! ‘n Klomp bekendes vertel van die waardevolle lesse, wat hulle op die harde manier moes leer....more24minPlay
September 11, 2024Kompas 11 September 2024Barrie Ferreira gesels met Almero Welgemoed oor die musiek wat hy vir ‘n nuwe TV-reeks geskryf het. Ons hoor ook hoe jy kan bepaal of musiekstudies vir jou is of nie....more24minPlay
September 10, 2024Kompas 10 September 2024Is jy met die maan gepla? Ruimtefisikus dr, Ruhann Steyn vertel ons meer van ons mooie maan....more25minPlay
September 09, 2024Kompas 9 September 2024Twee aktrises vertel waarmee hulle tans besig is. Ons gesels oor die Woordfees se produksies, en die belangrikheid van opvoedkundige teater....more23minPlay
September 06, 2024Kompas 6 September 2024Barrie Ferreira kuier agter die skerms by ‘n nuwe realiteitsreeks oor toneelspel vir jong mense. Hy praat met van die deelnemers en mentors om te hoor waaroor die reeks gaan....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.