Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
September 05, 2024Kompas 5 September 2024Hannes Bruwer vind uit wat dit verg om ‘n barista te wees, en ons vier sommer ook die wonderlike koffieboon wat ons in die oggend uit die bed kry....more22minPlay
September 04, 2024Kompas 4 September 2024Wat beteken dit om te dink? Ons bespreek denke en logika, en hoe om na idees te kyk sonder om dit blindelings te aanvaar....more25minPlay
September 03, 2024Kompas 3 September 2024Het jy al begin om vir die eksamen te hersien? Dr. Cecilia Klopper, direkteur van CURAparent, deel waardevolle wenke om jou hiermee te help....more26minPlay
September 02, 2024Kompas 2 September 2024Chloè van Rooyen vier Lentedag, en kry raad oor hoe om na potplante te kyk. 'n Trotse plantpappa vertel van sy roetine met sy plantkinders....more23minPlay
August 30, 2024Kompas 30 Augustus 2024Voel jy moeg en uitgebrand, of is jy net nie meer lus vir daardie ding, wat ons akademie noem, nie? Barrie Ferreira praat oor wat gebeur wanneer jy doelwitte aan die begin van die jaar gestel het, maar jy dit nie bereik het nie....more23minPlay
August 29, 2024Kompas 29 Augustus 2024Wat presies gebeur tydens jou menstruele siklus? Verpleegkundige Elsabe Nienaber beantwoord Hazel Janse van Rensburg se vrae om jong meisies te help verstaan wat met hulle liggaam gebeur, en hoe hulle hulle hormone kan reguleer....more23minPlay
August 28, 2024Kompas 28 Augustus 2024Wat het honde, drama en perde met mekaar te doen? Barrie Ferreira kyk na verskillende soorte alternatiewe terapie om te sien hoe jongmense daarby kan baat, en hoe dit verskil van tradisionele terapie....more24minPlay
August 27, 2024Kompas 27 Augustus 2024Wat doen jy om jou geestesgesondheid te prioritiseer?...more24minPlay
August 26, 2024Kompas 26 Augustus 2024'n Terapeut gee raad oor hoe om jou denkpatrone te verander om angs en die oordink van kwessies te bestuur. Ons hoor by 'n paar jongmense wat hulle doen om hulle geestesgesondheid te prioritiseer. En 'n jongman deel sy storie van hoop met ons....more23minPlay
August 23, 2024Kompas 23 Augustus 2024Is enkellopendheid iets om jouself oor te bekommer, of iets om te vier? Barrie Ferreira vind uit hoe om die enkellopende fase van jou lewe te vier, te midde van groepsdruk om in ‘n verhouding te wees. Baie mense weet nie wie hulle is nie, en hoop die ander persoon sal hulle leer wie hulle is. En dan is dit ‘n groot katastrofe......more22minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.