Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
August 08, 2024Kompas 8 Augustus 2024Transgender is ‘n term wat gelaai is met vooropgestelde idees en verwarring. Dr. Chan Croeser vertel vir Hazel Janse van Rensburg wat die term beteken, en wat dit nié is nie....more22minPlay
August 07, 2024Kompas 7 Augustus 2024Barrie Ferreira gesels met twee vroue wat in tradisionele mansgedomineerde bedrywe werk. Hy praat ook met iemand wat studeer om ‘n meulmaker en rugbyskeidsregter te word....more22minPlay
August 06, 2024Kompas 6 Augustus 2024Dans is dalk net die beste (en goedkoopste) vorm van terapie! Shani Daniel, die eienaar van Studio X Dance, gesels oor die positiewe invloed wat dans op algehele gesondheid kan hê....more21minPlay
August 05, 2024Kompas 5 Augustus 2024Afrikaans.com gee raad vir Graad 9-leerders oor hoe om die regte vakkeuses te maak, en hoekom dit so 'n belangrike belsuit is. Ons skop Vrouemaand af met 'n onderhoud oor Heavenly Promise, 'n huis van veiligheid vir mishandelde vroue en kinders....more19minPlay
August 02, 2024Kompas 2 Augustus 2024Barrie Ferreira gesels met twee jong Suid-Afrikaners wat deelneem aan die 2024 Olimpiese Spele. Die 22- jarige Mel Janse van Rensburg, ‘n rotsklimmer, en die 22-jarige Marioné Fourie, ‘n 100 m-hekkiesatleet en Suid-Afrikaanse rekordhouer, vertel van hulle Olimpiese drome....more21minPlay
August 01, 2024Kompas 1 Augustus 2024Persoonlike afrigter Luk Rippon gee raad vir jongmense wat hierdie beroep wil volg....more19minPlay
July 31, 2024Kompas 31 Julie 2024Barrie Ferreira kyk na die toenemende gewildheid van eSport in skole. Hy praat met ‘n eSport-onderwyseres om te hoor watter waarde hierdie onkonvensionele sport toevoeg tot leerders se lewe....more22minPlay
July 30, 2024Kompas 30 Julie 2024Maatskaplike werker Marlene van Vuuren gee raad oor hoe om ‘n vriendskap met ‘n eks en/of ‘n eks se ouers te benader nadat ‘n verhouding beëindig is....more23minPlay
July 29, 2024Kompas 29 Julie 2024Chloè van Rooyen praat oor mensehandel en aanlynveiligheid met prokureur Nadine Blom en misdaadverslaggewer Maygene de Wee....more25minPlay
July 26, 2024Kompas 26 Julie 2024Het jy al ooit gewonder hoe dit is om deel te wees van ‘n lugredery se kajuitbemanning? Barrie Ferreira praat met ‘n opleier om uit te vind....more23minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.