Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
July 25, 2024Kompas 25 Julie 2024Courtney Hodgeson, 'n suksesvolle jong entrepreneur, vertel hoe sy haar besigheid, vrou alleen, van die grond af gebou het....more25minPlay
July 24, 2024Kompas 24 Julie 2024Die rekordeksamen is die laaste geleentheid wat leerders het om te bepaal watter afdelings in ‘n vak se curriculum steeds vir hulle moeilik is om toe te pas. Barrie Ferreira praat met ‘n akademiese hoof om te hoor hoekom hierdie eksamen só belangrik is op die matriekkalender....more21minPlay
July 23, 2024Kompas 23 Julie 2024Dr. Nico van Niekerk, adjunkhoof van Hoërskool Linden in Johannesburg, doen hersiening van poësie om matrikalente voor te berei vir die rekordeksamen....more25minPlay
July 22, 2024Kompas 22 Julie 2024Chloè van Rooyen praat met Solin Roman. Hy was deel van 'n bende op die Kaapse Vlakte, en vasgevang in dwelmmisbruik. Met die hulp van 'n rehabilitasiesentrum het hy sy sy lewe verander en tot bekering gekom. Ons oor ook by 'n sielkundige wat die realiteit van dwelmmisbruik en -verslawing is....more21minPlay
July 19, 2024Kompas 19 Julie 2024Is nagraadse studie vir jou? Hoe kan bepaal of dit iets is wat jy moet nastreef as ‘n student? Barrie Ferreira delf in verskeie nagraadse studies om ‘n idee te kry wat elkeen van dit behels....more25minPlay
July 18, 2024Kompas 18 Julie 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met RSG se matriekafskeid-kompetisiewenners, Thembi Jane Buys en Tumelo Diale, en deel kenners se wenke om dié mooi dag selfs mooier te maak....more22minPlay
July 17, 2024Kompas 17 Julie 2024Dis altyd ‘n uitdaging om nuwe mense te ontmoet wanneer jy in ‘n nuwe omgewing is. Barrie Ferreira stel ‘n paar maniere voor hoe om mense te leer ken sonder om die bank te breek. Hy gesels ook met ‘n sielkundige oor skaamheid – iets wat dikwels gebeuer wanneer jy nuwe mense moet ontmoet....more21minPlay
July 16, 2024Kompas 16 Julie 2024Dr. Jacques van Wyk, 'n dermatoloog, deel praktiese (en bekostigbare) velsorgwenke met tieners, om al die inligting wat deesdae op sosiale media is, te vereenvoudig....more23minPlay
July 15, 2024Kompas 15 Julie 2024Elwira Standili gesels oor haar reis as gospelsanger al die pad tot voor die Koortjies-kameras, waar sy vandag die aanbieder is. Ons vind ook uit wat 'n film- en TV-kontinuiteïtstoesighouer alles doen....more26minPlay
July 12, 2024Kompas 12 Julie 2024Damprook is iets wat toeneem onder leerders in Suid-Afrika. Barrie Ferreira doen ondersoek na damprook onder jongmense, en praat met ‘n pulmonoloog om te verstaan wat die gesondheidsimplikasies daarvan is....more23minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.