Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
July 11, 2024Kompas 11 Julie 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met Riekie Wolmarans, wat telkemale aan die wêreld skaakkampioenskap deelgeneem het, oor wat hierdie sport so uniek maak. Wêreld Skaakdag word op 20 Julie gevier....more21minPlay
July 10, 2024Kompas 10 Julie 2024Hoe kan jy ‘n verskil in jou gemeenskap maak? Barrie Ferreira praat met twee van 2024 se Top 200 Jong Suid-Afrikaners om te hoor hoe hulle deur middel van hulle beroepe ‘n impak maak....more25minPlay
July 09, 2024Kompas 9 Julie 2024Ulrike Hougaard, ‘n jong Suid-Afrikaner wat in Japan werk, vertel van haar ondervinding, en gee wenke vir jongmense wat daaraan dink om oorsee te gaan werk....more23minPlay
July 08, 2024Kompas 8 Julie 2024Stel jy belang in animasie en videospeletjie-ontwerp? Wonder jy wat hierdie werk alles behels, en watter kwalifikasie jy moet hê? Chloè van Rooyen het gaan uitvind....more22minPlay
July 05, 2024Kompas 5 Julie 2024Wat verg dit om ‘n suksesvolle beroep in die kunste te volg? Barrie Ferreira praat met Lynelle Kenned, ‘n operasangeres en aktrise, om te hoor hoe sy haar beroep in die kunste suksesvol gemaak het. Hy vertel ook van die Huisgenoot Eistedfodd wat jongmense die kans gee om hulle talent ten toon te stel....more23minPlay
July 04, 2024Kompas 4 Julie 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met professionele tatoeëerkunstenaar Victor van den Heever oor wat sy beroep behels, en wat jy in ag moet neem voordat jy hierdie permanente besluit neem....more26minPlay
July 03, 2024Kompas 3 Julie 2024Barrie Ferreira vind uit wat dit verg om ‘n motorjoernalis te wees. Daar’s vlieg betrokke, daar is restaurante betrokke, en daar is nuwe roetes om te verken betrokke. Somtyds vind motorbekendstellings oorsee plaas. Hy hoor by twee gesoute motorjoernaliste wat die voordele en nadele is van so ‘n beroep....more25minPlay
July 02, 2024Kompas 2 Julie 2024‘n Meisie wat pas verloof is, en ‘n meisie wat pas getroud is, deel hulle trouwenke om jong paartjies te help om geld (en spanning) te spaar....more24minPlay
July 01, 2024Kompas 1 Julie 2024Van kindsbeen af het Lara Muller 'n kop gehad vir besigheid, en vandag praat sy met trots oor haar eie boutique. Dié 25 jarige entrepreneur deel haar pêrels van wysheid met enige jongmens wat droom daarvan om hulle eie besigheid te begin....more25minPlay
June 28, 2024Kompas 28 Junie 2024Wat is die relevansie van ‘n universiteitsgraad? Sowat 50 - 60% van eerstejaars skop op, druip of verander van kursus. Barrie Ferreira praat met ‘n opvoedkundige sielkundige om te hoor hoe jy kan bepaal of ‘n universiteitsgraad vir jou is, en of jy liewers ‘n praktiese roete moet neem ná skool....more25minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.