Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
June 13, 2024Kompas 13 Junie 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met Simone Kruger, 'n para-atleet met ‘n splinternuwe wêreldrekord....more23minPlay
June 12, 2024Kompas 12 Junie 2024Tydens stresvolle tye soos eksamens, is dit maklik om te vergeet om te rus. Barrie Ferreira praat met Elmarie van Loggerenberg, die akademiese adjunkhoof by Affies, om te hoor hoe leerders rus tot hulle voordeel kan gebruik....more23minPlay
June 11, 2024Kompas 11 Junie 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met Extreme Fighting Championship-atleet, Adrian Sanchez, oor hoe om positiewe uitlaatkleppe vir jou aggressie te vind....more21minPlay
June 10, 2024Kompas 10 Junie 2024Ons hoor by 'n verpleegster wat die simptome van seksuele oordraagbare infeksies is. 'n Seksuoloog praat oor seksuele gesondheid, onthouding en hoe ons jongmense kan help om veilige sekskeuses te maak....more27minPlay
June 07, 2024Kompas 7 Junie 2024Dit is 'n besige tyd vir baie hoërskoolleerders met die Junie-eksamen. Barrie Ferreira hoor by ‘n paar leerders van Hoërskool Die Wilgers hoe hulle die eksamens beleef. Barrie praat ook met Marieke Buys, ‘n Afrikaans-onderwyseres, om te hoor watter raad sy vir matrieks het oor hoe hulle die beste kan maak van hulle voorbereiding....more22minPlay
June 06, 2024Kompas 6 Junie 2024An-Mari Do Carmo vertel vir Hazel hoe sy in weerwil van ‘n traumatiese kinderlewe, outisme en ADHD, ‘n sukses van haar lewe maak....more24minPlay
June 05, 2024Kompas 5 Junie 2024Suid Afrika is wêreldwyd bekend vir sy goeie wyn. Barrie Ferreira praat met prof. Wessel du Toit, ‘n wingerd-en wynkunde dosent by Stellenbosch Universiteit, oor hierdie studierigting, en hoe jy 'n beroep in die wynbedryf kan beoefen....more23minPlay
June 04, 2024Kompas 4 Junie 2024Hoe maak jy ‘n beroep van skryf, en hoe bestuur mens jou tyd? Skrywer Elsa Winckler weet presies hoe! Sy deel al haar geheime met Hazel Janse van Rensburg....more27minPlay
June 03, 2024Kompas 3 Junie 2024Chloè van Rooyen hoor watter geleenthede daar vir jong mense as ambagslui is. Reagan Johnson vertel wat sy drome vir die jeug van Suid-Afrika is....more23minPlay
May 31, 2024Kompas 31 Mei 2024Die grootste vraag wanneer jy in matriek is, is wat gaan jy ná skool doen? Barrie Ferreira gesels met Sylvester Smith, orginaseerder by die ATKV se postmatriek-program, om te hoor hoekom ‘n "gap"jaar ‘n goeie opsie mag wees as jy nie heeltemal seker is van wat jy wil doen nie....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.