Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
May 30, 2024Kompas 30 Mei 2024Twee matriekleerders staan die kans om hulle rok en pak vir vanjaar se matriekafskeid te wen. Dit word gemaak deur Elizabeth Galloway Academy of Fashion in Stellenbosch. Hazel Janse van Rensburg het by die ontwerpskool gaan inloer om te sien wat agter die skerms gebeur, en om uit te vind wat dit verg om ‘n beroep uit mode-ontwerp te maak....more20minPlay
May 29, 2024Kompas 29 Mei 2024Barrie Ferreira praat met 'n oogkundige om uit te vind watter impak ‘n konstante blootstelling aan digitale skerms op ‘n mens se oë het op skool. Hy hoor ook by skoolleerders watter medium hulle verkies om mee te leer - digitaal of gedruk....more20minPlay
May 28, 2024Kompas 28 Mei 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met die wenners van vanjaar se Poortprys in die poësie- en prosa-kategorieë....more24minPlay
May 27, 2024Kompas 27 Mei 2024Chloè van Rooyen hou matriekafskeid! Sy vind uit wat om in gedagte te hou vir die groot aand. En, daar is verrassing wat twee matrikulante se drome kan bewaarheid....more25minPlay
May 24, 2024Kompas 24 Mei 2024Barrie Ferreira trek sy tekkies aan, en gaan stap saam met Linda Viljoen wat bekend is vir haar Instagramblad, Linda Hikes South Africa. Hulle praat oor die belangrikheid van ‘n aktiewe leefstyl vir jongmense. Barrie praat ook met Johann Els, ‘n biokinetikus, om te hoor wat die regte benadering is om te neem teenoor fiksheid....more25minPlay
May 23, 2024Kompas 23 Mei 2024Hazel Janse van Rensburg hoor by professor Annemarie Hattingh, 'n fisiese wetenskappe-lektor by die Universiteit van Kaapstad, hoe studentelewe uit ‘n dosent se oogpunt lyk....more25minPlay
May 22, 2024Kompas 22 Mei 2024Wêreld Biodiversiteitsdag beklemtoon die belangrikheid van die natuur in ons lewe. Barrie Ferreira gesels met studente wat biodiversiteit studeer om te hoor hoekom dit belangrik vir hulle is. Hy praat ook met Conrad Zeelie, ‘n veldgids oor wat sy beroepskeuse geïnspireer het....more23minPlay
May 21, 2024Kompas 21 Mei 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met twee leerders van Hoërskool DF Malan oor hulle ondervinding om hulle bestuurderslisensies te kry....more22minPlay
May 20, 2024Kompas 20 Mei 2024Ons vat alles saam wat ons die afgelope paar weke geleer het oor die verkiesing. Jaques Jansen van die OVK deel weer 'n paar van die belangrike punte, soos die drie verskillende stembriewe wat jy sal kry, en wat 'n bedorwe stem is....more21minPlay
May 17, 2024Kompas 17 Mei 2024Met die vakansie wat nader kom vir universiteitstudente, sal baie mense binnekort huis toe ry vir die vakansie. Barrie Ferreira praat met Ruan Vermaak, ‘n padveiligheidspesialis, oor wat jy kan doen om seker te maak jou reis is so veilig moontlik. Barrie vind ook uit wat die beste vyf liedjies is om op jou padreisspeellys te hê wanneer jy huis toe ry....more22minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.