Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
May 02, 2024Kompas 2 Mei 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met Christiaan Hougaard, hoof van die musiekdepartement by Muizenberg Junior Skool, oor die waarde van musiekopvoedkunde....more24minPlay
May 01, 2024Kompas 1 Mei 2034Musiekterapie is nie ‘n bekende beroep nie, tog bied dit ‘n unieke vorm van genesing. Barrie Ferreira vind uit wat die beroep behels by musiekterapeut, Anja Pollard. Hy neem ook deel aan ‘n musiekterapiesessie om self te beleef wat hierdie terapievorm so uniek maak....more26minPlay
April 30, 2024Kompas 30 April 2024Hazel Janse van Rensburg praat met sagteware-ingenieur Tania Welsford oor hoekom daar ‘n geslagsgaping in die IT-veld is, en wat gedoen kan word om dit te verklein....more25minPlay
April 29, 2024Kompas 29 April 2024Chloè van Rooyen vind meer uit van die gedragskode vir die verkiesings en wat verwag word van kiesers, politieke partye en onafhanklike kanidate....more23minPlay
April 26, 2024Kompas 26 April 2024Hoe lyk die stand van Suid Afrika se demokrasie in Suid Afrika uit die oogpunt van jongmense? Neem jongmense nog deel aan die demokrasie, en hou emigrasie ‘n bedreiging in vir ons demokrasie? Barrie Ferreira bespreek hierdie kwessies met Hermann Pretorious, die hoof van strategiese kommunikasie by die Instituut vir Rasseverhoudinge....more23minPlay
April 25, 2024Kompas 25 April 2024Jou verhouding met jouself is veronderstel om jou grootste prioriteit te wees. Daar is ‘n fyn balans tussen selfsorg en selfsug. Hazel Janse van Rensburg gesels met inspirasievrou, Lynette Beer, oor hoe om hierdie tema te benader....more22minPlay
April 24, 2024Kompas 24 April 2024Wat is te veel, te vinnig in ‘n verhouding? Barrie Ferreira besoek kliniese sielkundige Franchele Heiberg by haar praktyk om beter te verstaan wat in ‘n mens se brein gebeur wanneer jy verlief raak op iemand. Hy hoor ook by jongmense wat hulle dink waar om die streep te trek in ‘n nuwe verhouding....more24minPlay
April 23, 2024Kompas 23 April 2024Jou verhouding met jou ouers kan ingewikkeld wees as ‘n tiener of jong volwassene. Hazel Janse van Rensburg gesels met haar ma, Eda Janse van Rensburg, en ouma, Hazel van Vuuren, oor hulle verhouding, en hoe verskillende generasies dit benader....more26minPlay
April 22, 2024Kompas 22 April 2024Ellsforth Booyse van die Onafhanklike Verkiesingskomissie praat oor spesiale stemme, en hoe en waar om te stem as jy in die buiteland is....more20minPlay
April 19, 2024Kompas 19 April 2024Barrie Ferreira praat met Mareli Bothma, ‘n kenner op die gebied van Generasie Z, Milleniërs en Generasie Alpha om ‘n beter idee te kry van hoe ouer en jonger generasies mekaar beter kan verstaan en saamwerk in die werksplek. Hy vind ook uit wat is Suid Afrikaners se gunsteling emojis is wanneer hulle met hulle selfone kommunikeer....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.