Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
April 18, 2024Kompas 18 April 2024Estel de Beer, die hoof van die mandaatprogramme by RSG, gee raad aan Gen Z oor wat kan bly en wat liefs moet gly as dit kom by kommunikasie in die werkplek....more27minPlay
April 17, 2024Kompas 17 April 2024Barrie Ferreira praat met Carla Pretorious, ‘n sosialemedia-regskenner, oor die gevolge wat jou kommunikasie op sosialemedia kan hê. Hy praat ook met Hannelie Otto en André Gouws, twee kommunikasiedosente, oor die belangrikheid van profesionele digitale kommunkasie tussen leerder/student en dosent/onderwyser....more23minPlay
April 16, 2024Kompas 16 April 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met twee leerders van Hoërskool Eldoraigne in Pretoria oor wat die woord, offense, vir hulle beteken. Word aanstoot gegee of geneem? Wat offend jongmense deesdae, en hoekom?...more23minPlay
April 15, 2024Kompas 15 April 2024Chloé van Rooyen vind meer uit van die Junior Suidoosterfees. 'n Paar bekendes vertel ons van hulle produksies by die fees en die leersessie wat hulle aanbied....more27minPlay
April 12, 2024Kompas 12 April 2024Is liefde met die eerste oogopslag iets wat net in flieks gebeur, of gebeur dit in die werklike lewe ook? Barrie Ferreira hoor by 'n paar luisteraars wat hulle ervaring is. Hy vind ook uit hoe jy iemand kan uitneem sonder om die begroting te breek....more25minPlay
April 11, 2024Kompas 11 April 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met juffrou Solanti Hough van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria oor die graad 9-vakkeuseproses. Vind uit wat die reëls behels, en waarop jy jou keuses verkieslik moet baseer....more24minPlay
April 10, 2024Kompas 10 April 2024Wys my jou vriende en ek wys jou jou toekoms. Barrie Ferreira praat met Jannie Putter, 'n lewensafrigter en motiveringspreker, oor die impak wat jou die naaste familie en vriende op jou het....more23minPlay
April 09, 2024Kompas 9 April 2024Hoe vind jy jou passie in ‘n see vol van opsies en menings? The Sound Of Music-aktrise Megan Spencer help jou om daardie vraag te beantwoord....more24minPlay
April 08, 2024Kompas 8 April 2024Twee jazz-studente vertel hoekom hierdie genre só 'n groot plek in hulle harte het....more25minPlay
April 05, 2024Kompas 5 April 2024Watter invloed het Chat GPT op skole en universiteite? Barrie Ferreira vind uit by 'n kommunikasie-dosent hoe die gebruik van hierdie tegnologie toegepas kan word in jou studies. Hy hoor ook wat jongmense doen vir pret oor ‘n naweek as jy op die platteland bly....more23minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.