Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,541 episodes available.
May 17, 2024Kompas 17 Mei 2024Met die vakansie wat nader kom vir universiteitstudente, sal baie mense binnekort huis toe ry vir die vakansie. Barrie Ferreira praat met Ruan Vermaak, ‘n padveiligheidspesialis, oor wat jy kan doen om seker te maak jou reis is so veilig moontlik. Barrie vind ook uit wat die beste vyf liedjies is om op jou padreisspeellys te hê wanneer jy huis toe ry....more22minPlay
May 16, 2024Kompas 16 Mei 2024Hazel Janse van Rensburg vind by Ellsforth Booyse van die Onafhanklike Verkiesingskommissie uit wat die gedragskode behels wat politieke partye, kandidate en kiesers moet volg....more23minPlay
May 15, 2024Kompas 15 Mei 2024Kunsmatige inteligensie word al hoe meer gebruik in opvoedkundige instellings. Barrie Ferreira praat met twee jong Suid-Afrikaanse entrepreneurs wat KI-tegnologie ontwikkel het om studente se take en toetse te merk. Hy vind meer uit hoe die tegnologie werk, en hoe dit studente kan baat....more23minPlay
May 14, 2024Kompas 14 Mei 2024Kompas woon die Proscenium Dramakompetisie by. Ons vat jou deur die hele proses – van die uitdunne tot die aankondiging van 2024 se wenners....more26minPlay
May 13, 2024Kompas 13 Mei 2024Wat word bedoel met ‘n vry en regverdige verkiesing? Hoe deursigtig is die proses? Wie is die rolspelers wat onafhanklike, vrye en regverdige verkiesings moet laat gebeur?...more24minPlay
May 10, 2024Kompas 10 Mei 2024Hoe moet jy met jou finansies werk wanneer jy op universiteit is? Is dit ooit te vroeg om te begin spaar vir jou aftrede? Barrie Ferreira besoek ‘n kuierplek om uit te vind hoeveel studente tipies op ‘n aand uit sou spandeer. Hy praat ook met finansiële raadgewer Pieter Venter om te hoor hoe jongmense met hulle geld behjoort te werk terwyl hulle jonk is....more22minPlay
May 09, 2024Kompas 9 Mei 2024Mediese dekking kan jou sak ruk. Susan Koekemoer, 'n finasiele verhoudingsbouer, verduidelik hoe studente hulleself op ‘n studentebegroting kan dek....more22minPlay
May 08, 2024Kompas 8 Mei 2024Barrie Ferreira praat oor entrepreneurskap terwyl jy op universiteit is. Bouwer Bosch gesels oor sy ondernemings, en dr. Dawie Bornman van die Universiteit van Pretoria praat oor entrepreneurskap....more26minPlay
May 07, 2024Kompas 7 Mei 2024Daar is baie te sê oor hoe om tienerswangerskappe te voorkom, maar ons fokus op die feit dat jy nou swanger is, en jy moet kop bo water hou. Twee mammas wat as tieners swanger geword het, deel hulle ondervinding....more22minPlay
May 06, 2024Kompas 6 Mei 2024Chloè van Rooyen praat met Jacques Jansen van die Onafhanklike Verkiesingskommisie oor die drie stembriewe wat kiesers vir die eerste keer in nasionale en provinsiale verkieisings sal kry....more26minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,541 episodes available.