Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,541 episodes available.
May 03, 2024Kompas 3 Mei 2024Die musiekgroep, Droomsindroom, het in 2022 hulle debut gemaak met hulle liedjie Hey Sonneblom. Oor die laaste twee jaar het hulle groot sukses behaal, al is die twee broers slegs 24 en 17 jaar oud. Barrie Ferreira het met Kirsten en Kyle van Droomsindroom gesels voor een van hulle optredes oor hulle reis as musikante tot dusver....more25minPlay
May 02, 2024Kompas 2 Mei 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met Christiaan Hougaard, hoof van die musiekdepartement by Muizenberg Junior Skool, oor die waarde van musiekopvoedkunde....more24minPlay
May 01, 2024Kompas 1 Mei 2034Musiekterapie is nie ‘n bekende beroep nie, tog bied dit ‘n unieke vorm van genesing. Barrie Ferreira vind uit wat die beroep behels by musiekterapeut, Anja Pollard. Hy neem ook deel aan ‘n musiekterapiesessie om self te beleef wat hierdie terapievorm so uniek maak....more26minPlay
April 30, 2024Kompas 30 April 2024Hazel Janse van Rensburg praat met sagteware-ingenieur Tania Welsford oor hoekom daar ‘n geslagsgaping in die IT-veld is, en wat gedoen kan word om dit te verklein....more25minPlay
April 29, 2024Kompas 29 April 2024Chloè van Rooyen vind meer uit van die gedragskode vir die verkiesings en wat verwag word van kiesers, politieke partye en onafhanklike kanidate....more23minPlay
April 26, 2024Kompas 26 April 2024Hoe lyk die stand van Suid Afrika se demokrasie in Suid Afrika uit die oogpunt van jongmense? Neem jongmense nog deel aan die demokrasie, en hou emigrasie ‘n bedreiging in vir ons demokrasie? Barrie Ferreira bespreek hierdie kwessies met Hermann Pretorious, die hoof van strategiese kommunikasie by die Instituut vir Rasseverhoudinge....more23minPlay
April 25, 2024Kompas 25 April 2024Jou verhouding met jouself is veronderstel om jou grootste prioriteit te wees. Daar is ‘n fyn balans tussen selfsorg en selfsug. Hazel Janse van Rensburg gesels met inspirasievrou, Lynette Beer, oor hoe om hierdie tema te benader....more22minPlay
April 24, 2024Kompas 24 April 2024Wat is te veel, te vinnig in ‘n verhouding? Barrie Ferreira besoek kliniese sielkundige Franchele Heiberg by haar praktyk om beter te verstaan wat in ‘n mens se brein gebeur wanneer jy verlief raak op iemand. Hy hoor ook by jongmense wat hulle dink waar om die streep te trek in ‘n nuwe verhouding....more24minPlay
April 23, 2024Kompas 23 April 2024Jou verhouding met jou ouers kan ingewikkeld wees as ‘n tiener of jong volwassene. Hazel Janse van Rensburg gesels met haar ma, Eda Janse van Rensburg, en ouma, Hazel van Vuuren, oor hulle verhouding, en hoe verskillende generasies dit benader....more26minPlay
April 22, 2024Kompas 22 April 2024Ellsforth Booyse van die Onafhanklike Verkiesingskomissie praat oor spesiale stemme, en hoe en waar om te stem as jy in die buiteland is....more20minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,541 episodes available.