Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
April 04, 2024Kompas 4 April 2024Hazel Janse van Rensburg praat met dr. Antoinnette Dos Ramos Richter oor breinfunksie. Hoor hoe jy jou brein kan help om jou te help leer, veral tydens eksamentyd....more23minPlay
April 03, 2024Kompas 3 April 2024Barrie Ferreira gesels met Kezia Coleman, ‘n opvoedkundige sielkundige, om leerders te help hoe om doelwitte vir hulleself te stel. Barrie praat ook met Wian van Rooyen wat agt onderskeidings en ‘n 96%-gemiddeld in Matriek gekry het, om te hoor hoe hy sy doelwitte gestel en bereik het....more23minPlay
April 02, 2024Kompas 2 April 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met die Guinness-wêreldrekordhouer in springtou, SD Heijns, oor hoe jy mikrogewoontes in jou daaglikse lewe kan inkorporeer om makrodoelwitte te bereik....more24minPlay
April 01, 2024Kompas 1 April 2024Kompas kry 'n nuwe look, en Chloè van Rooyen gesels met die nuwe stemme wat van 1 April af agter die Kompas-mikrofoon inskuif....more24minPlay
March 29, 2024Kompas 29 Maart 2024Chrislynn Sias gesels met 'n jong pastoor, Anslin Gysman, oor Paasfees, en 'n paar jongmense vertel wat hierdie tyd vir hulle beteken....more25minPlay
March 28, 2024Kompas 28 Maart 2024Ds. Jaco Oosthuizen, 'n berader, verduidelik hoe tieners die verskil kan uitken tussen Hollywood-verhoudings en gewone verhoudings. Hy gesels die rooi vlae wat tieners moet raaksien, en hoe ‘n verhouding jou toekoms positief kan beïnvloed as jy dit reg hanteer....more24minPlay
March 27, 2024Kompas 27 Maart 2024Arehan Brand hoor by leerders wat die groeipyne was in die eerste kwartaal van die skooljaar, hoe hulle akademiese doelwitte vorder, en of hulle op koers is daarmee....more25minPlay
March 26, 2024Kompas 26 Maart 2024Kontakvrye week, ‘n geleentheid om ‘n blaaskans te vat van universiteit, of die ideale kans om voor te berei vir die volgende semester? Hoe belangrik is dit om werksondervinding op te doen terwyl jy studeer? Amoné Schoombie praat met dosente oor hulle aanbevelings vir studente tydens hierdie kontakvrye week. Hulle deel ook hulle kennis oor die belangrikheid van internskappe tydens jou jare op universiteit. Studente vertel ook hoe hulle gewoonlik hulle kontakvrye week spandeer, en watter raad hulle vir eerstejaarstudente het....more26minPlay
March 25, 2024Kompas 25 Maart 2024'n Selfverdedigingsinstrukteur gee wenke oor hoe om veiliger te wees, en hoe ouers vir hulle kinders veiligheidsbeginsels kan leer....more27minPlay
March 22, 2024Kompas 22 Maart 2024Chrislynn Sias gesels met twee jong digters, Logan Adams en Cameron van Wyk, oor wat digkuns vir hulle beteken....more26minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.