Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,418 episodes available.
October 13, 2023Kompas 13 Oktober 2023Is die gras groener aan die anderkant van die wêreld? Chrislynn Sias gesels met Bradley Syster en Ra-ees Moerat, twee jongmense wat oorsee getrek het op soek na beter werksgeleenthede....more22minPlay
October 12, 2023Kompas 12 Oktober 2023Ronelle le Roux vertel wat haar beroep as ‘n tuisversorger alles behels....more24minPlay
October 11, 2023Kompas 11 Oktober 2023Arehan Brand gesels met Anrich Fortuin, die Geskiedenis-vakadviseur van die Weskus Onderwysdistrik oor die twee eindeksamenvraestelle....more25minPlay
October 10, 2023Kompas 10 Oktober 2023Mar-li van der Merwe gesels met Luzaan Pieters, 'n onderwyser en Rekenaar-toepassingstegnologie-vakadviseur in die Overbergdistrik. Sy gee ‘n paar wenke vir matriekleerders om hulle te help met die voorbereiding vir die graad 12 praktiese en teoretiese eksamens....more26minPlay
October 09, 2023Kompas 9 Oktober 2023Chloè van Rooyen vind meer uit van Proscenium, 'n nuwe dramakompetisie vir skoliere. 'n Netbaluitblinker vertel van haar hoogte- en laagtepunte....more23minPlay
October 06, 2023Kompas 6 Oktober 2023Hoe kan jy jouself beter bemark aan potensiële werkgewers? Chrislynn Sias gesels met Gerswin Cupido oor hoe belangrik 'n persoonlike handelsmerk is. Charnelle Davids vertel hoe jy jou sosiale media tot jou voordeel kan benut....more25minPlay
October 05, 2023Kompas 5 Oktober 2023Daar is 'n groot aanvraag in Suid-Afrika aan elektrisiëns en ander ambagslui. Mart-Leen Oosthuizen hoor by 'n elektrisiën wat sy beroep behels, en hoe jy as een kan kwalifiseer....more26minPlay
October 04, 2023Kompas 4 Oktober 2023Wie gaan die wenner van die Maak my ‘n Miljoenêr Entrepreneur van die Jaar kompetisie wees? Arehan Brand gesels met die tweede helfte van die Top 20 finaliste, en vind uit of hulle het wat dit verg om 'n entrepreneur te wees....more24minPlay
October 03, 2023Kompas 3 Oktober 2023'n Paar leerders gesels oor strategieë om spanning te hanteer, en wat vir hulle beste studiemetodes is. Dieetkundige Aleché Barnard deel haar gunsteling breinkosse wat leerders se breinkrag tydens die eksamen ‘n hupstoot kan gee....more25minPlay
October 02, 2023Kompas 2 Oktober 2023Chloè van Rooyen vind meer uit oor loopbane die maritieme bedryf. Ons hoor watter geleenthede daar vir jou op die see is, watter vaardighede jy nodig het, en wat die vereistes is waaraan jy moet voldoen....more25minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,418 episodes available.