Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
January 24, 2024Kompas 24 Januarie 2024Leerders se Graad 11-punte speel ‘n belangriker rol as wat hulle dink. Arehan Brand vind uit waarom dit die geval is....more21minPlay
January 23, 2024Kompas 23 Januarie 2024'n Kliniese sielkundige verduidelik hoe om 'n gesonde verhouding te bestuur. Hy gesels ook oor emosionele intelligensie, en hoekom dit 'n belangrike vaardigheid is om te hê. Watter rol speel mag in 'n ouer-kind-verhouding, en hoe moet konflik hanteer word. Ons hoor ook watter nuwe projekte die ATKV vir vanjaar beplan....more25minPlay
January 22, 2024Kompas 22 Januarie 2024Chloè van Rooyen hoor hoe om ‘n verhouding suksesvol te bestuur, hoe om konflik te hanteer en hoe hulle grense stel binne verhoudings....more25minPlay
January 19, 2024Kompas 19 Januarie 2024Om ʼn positiewe gesindheid in ʼn negatiewe omgewing te handhaaf kan jou van al jou energie beroof. Chrislynn Sias gesels met berader Janine Liedeman oor hoe om positief en gemotiveerd te bly en Ceagan Louw deel sy storie met die hoop om ander te inspireer....more24minPlay
January 18, 2024Kompas 18 Januarie 2024Die nuwe skool jaar begin en die matriekuitsale is om die draai, tieners regoor die land voel angstig en raak depressief oor die veranderinge wat voorlê. Ds Riaan Steenkamp gesels as berader oor selfmoord onder tieners. Hy gesels oor die tekens, wat ouers en gemeenskappe kan doen om dit te voorkom en vroegtydig bewus te raak as hulle tieners dalk selfmoord neigings het....more26minPlay
January 17, 2024Kompas 17 Februarie 2024Arehan Brand kry raad by onderwysers oor hoe om sommer vroeg in die akademiese jaar verskeie uitdagings te oorkom en akademiese sukses te waarborg. Matrikulante van 2023 deel ook insigte aan die Klas van 2024 oor hoe om die beste te maak van hul laaste skooljaar....more26minPlay
January 16, 2024Kompas 16 Januarie 2024Haleigh van Rooyen gesels oor die oop maak van ‘n dans studio, sy gesels ook oor die registrasiefooie daaraan verbonde, asook die koste om die toerusting te koop, Sy raak ook aan bemarking en webtuistes....more26minPlay
January 15, 2024Kompas 15 Januarie 2024n Opvoedkundige-sielkundige bied vir eerstejaar studente 'n paar wenke rakende die oorgang van hoërskool na 'n tersiêre instelling maklikker te maak. ...more24minPlay
January 12, 2024Kompas 12 Januarie 2024Hoe kweek ‘n mens ‘n positiewe ingesteldheid? Ivor Swartz, jeug-pastoor,skrywer en motiveringsspreker, gesels oor die belangrikheid van ‘n positiewe ingesteldheid. Hy en Chrislynn bespreek ook maniere hoe om dit te kweek....more25minPlay
January 11, 2024Kompas 11 Januarie 2024Haleigh van Rooyen gesels oor die positiewe invloed wat pilates op jou fisiese gesondheid en geestesgesondheid kan hê. Sy gesels ook oor hoe Ballet en Pilates mekaar beinvloed en wat Pilates behels vir jong- en ouermense....more26minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.