Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
January 10, 2024Kompas 10 Januarie 2024Christene Bosman Vosloo, ‘n opvoedkundige sielkundige van Stellenbosch gesels met Arehan Brand oor die praktyke van introspeksie en mindfulness en hoe dit alles ‘n rol speel om sukses te behaal in die nuwe jaar....more22minPlay
January 09, 2024Kompas 9 Januarie 2024Arehan Brand gesels met Christene Bosman Vosloo, ‘n sielkundige oor identiteit en hoe jong mense dit kan benut om aan te pas in nuwe omstandighede en situasies....more23minPlay
January 08, 2024Kompas 8 Januarie 2024Sportsielkundige Jannie Putter kom vertel hoekom sport noodsaaklik is vir die ontwikkeling van jou kind asook die voordele van 'n aktiewe lewensstyl....more26minPlay
January 05, 2024Kompas 5 Januarie 2024Hoe kan jy ‘n blywende indruk maak gedurende 'n werksonderhoud? Die stylafrigter en motiveringsspeker, Marinda Aucamp, deel haar professionele kennis oor hoe luisteraars hul handelsmerk sowel as hul styl en-kleuranalise kan bou....more25minPlay
January 04, 2024Kompas 4 Januarie 2024Wat is die proses om opgelei te word as ‘n ballet afrigter? Wat behels dit om jou eie dans studio oop te maak? Haleigh van Rooyen gesels oor haar beroep as ballet onderwyser en wat dit alles behels om haar eie studio oop te maak....more25minPlay
January 03, 2024Kompas 3 Januarie 2024Arehan Brand gesels met Charl Davids, ‘n berader en sielkundige oor middel-misbruik en verslawing, asook die skadelike impak wat dit op jong mense se gesondheid het. ‘n Paar van 2023 se matrikulante deel ook raad aan die Klas van 2024....more26minPlay
January 02, 2024Kompas 2 Januarie 2024Jy ken haar dalk as Veronè van Suid-Ooster of Riekie van Binnelanders maar vir haar vriende en familie is maar net Zandelle. Vanaand skuif Zandele Meyer agter die Kompasmikrofoon in en vertel ons hoe die lewe as 'n vryskut akteur lyk....more24minPlay
January 01, 2024Kompas 1 Januarie 2024Ons welkom 2024 met 'n Kaapse Klopse Kompas program! Chloè van Rooyen vind meer uit oor die ontstaan van die Kaapse Klopse en die 2de Nuwejaar tradisies....more24minPlay
December 29, 2023Kompas 29 Desember 2023Jongmense deel hul menings rondom voornemens en dra ook goeie wense oor aan die luisteraars vir 2024. En die joernalis en TV-navorser Carryn-Ann Nel kom vertel oor haar hoogtepunt van die jaar – haar meestersgraad....more19minPlay
December 28, 2023Kompas 28 Desember 2023Die jaar is op sy einde en almal voel angstig daaroor. Jaco Oosthuizen gee sy 5 wenke as beraader vir ‘n suksesvolle 2024. Hy gesels oor die padkaarte van 2024 en hoe om rustig te raak voor die nuwe jaar aanbreek....more26minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.