Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,419 episodes available.
August 21, 2023Kompas 21 Augustus 2023Ons leer meer oor narre-spel as 'n vorm van teater. Die geselskap van die produksie. 'n Gek vir jou, vertel van hulle skeppingproses en hoe belangrik dit is om teaterproduksies te skep wat toeganklik is vir almal....more25minPlay
August 18, 2023Kompas 18 Augustus 2023Elke mens het die potensiaal het om sewe lewens te red. Augustus is wêreldwyd Orgaanskenkermaand. Chrislynn Sias praat hieroor met Jonty Wright, ‘n mediese student en stigter van die organisasie, Save 7. Martinique du Preez deel sy verhaal van twee oorplantings....more25minPlay
August 17, 2023Kompas 17 Augustus 2023Leon van Nierop gesels oor rolprentkunde as skoolvak. Hy vertel van sy nuwe handboek, wat hy geskryf het om onderwysers van hulp te wees om rolprentkunde as vak aan te bied. Hy gesels ook oor Suid-Afrikaanse films en watter loopbane daar in die filmbedryf is....more26minPlay
August 16, 2023Kompas 16 Augustus 2023Arehan Brand gesels met Elsie Harmse van UXI Ambagsopleiding oor hoekom meer jongmense ‘n loopbaan in die ambagte behoort te oorweeg. Vroue se rol in dié bedryf is ook in die kollig....more23minPlay
August 15, 2023Kompas 15 Augustus 2023Nicola Roos het onlangs haar afgedruk stempel op die Amerikaanse kunstoneel met haar boeiende uitstalling, A Taste of Salt, in Los Angeles. Sy vertel vir Mar-li van der Merwe van haar artistieke reis en loopbaan as kunstenaar....more27minPlay
August 14, 2023Kompas 14 Augustus 2023Willemien Kotze het die geleentheid gehad om die NASA-skool in die VSA by te woon. Sy was deel van 'n groep van meer as 50 leerders van dwars oor die wêreld. Hulle moes 'n program opstel om 'n bemande ruimtevaartuig na Mars te stuur....more16minPlay
August 11, 2023Kompas 11 Augustus 2023Chrislynn Sias gesels met Wihan Joubert, wat sy eie toep (Drip Market) ontwikkel het, waarop mense items kan koop en verkoop. Danya Goosen het haar liefde vir mooi klere omskep in ‘n winsgewende tweedehandse winkel....more24minPlay
August 10, 2023Kompas 10 Augustus 2023Mart-Leen Oosthuizen gesels verder met twee studente wat ’n potgooi begin het, waarin hulle vir jongmense raad gee oor finansies, CV’s en werksonderhoude....more25minPlay
August 09, 2023Kompas 9 Augustus 2023Arehan Brand vier Nasionale Vrouedag, en gesels oor vrouebemagtiging in die sakewêreld, STEM-velde en leierskap....more23minPlay
August 08, 2023Kompas 8 Augustus 2023Mar-li van der Merwe gesels met prof. Phillip Stoop van Stadio oor die tradisionele en nie-tradisionele loopbaanroetes wat regsgegradueerdes kan volg. Arbeidsregprokureur Denver Brandt gee raad aan aspirantregstudente....more27minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,419 episodes available.