Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
November 28, 2023Kompas 28 November 2023Janine Opperman en Dean John Smith gesels oor die splinternuwe Proscenium Drama kompetisie vir skoliere. Janine praat oor wat die kompetisie als behels en Dean vertel wat dit vir hom beteken het om ‘n soortgelyke kompetisie op skool te wen....more23minPlay
November 27, 2023Kompas 27 November 2023Caitlin Rooskrantz was in 2020 die eerste gimnas van kleur, wat Suid-Afrika verteenwoordig het by die Olimpiese Spele. Sy het vanjaar weer gekwalifiseer vir volgende jaar se Olimpiese Spele. Caitlin vertel wat dit vir haar beteken het om hierdie besonderse prestasie te behaal, en wat sy dink van iemand 'n uitstekende atleet maak....more25minPlay
November 24, 2023Kompas 24 November 2023Wat gaan anders wees met aanstaande jaar se nasionale verkiesing? Henrico Frederikse en Lezandre Louw van die Onafhanklike Verkiesingskommisie praat oor die veranderinge en die wysingswet....more26minPlay
November 23, 2023Kompas 23 November 2023Mart-Leen Oosthuizen gesels met die elfjarige Zhara du Toit oor haar kankerbehandeling, en die lammetjieprojek wat sy tydens haar tyd in die hospitaal begin het....more25minPlay
November 22, 2023Kompas 22 November 2023Wilna Coetzer, ‘n Vakhoof vir Ontwerp by Hoërskool Stellenberg in die Kaap, praat oor die inhoud van die eindeksamen....more24minPlay
November 21, 2023Kompas 21 November 2023Maritza Theron, vakadviseur vir Verbruikerstudies in die Overberg-distrik, deel wenke met matrikulante om hulle te help met die voorbereiding van die eindeksamen....more26minPlay
November 20, 2023Kompas 20 November 2023'n Jong man van 'n klein dorpie het sy wildste drome oortref, en gaan Suid-Afrika verteenwoordig by die 2024 Olimpiese Spele in Frankryk. Hy vertel vir Chloè van Rooyen hoe hy sy talente ontdek....more25minPlay
November 17, 2023Kompas 17 November 2023Weet jy waar om te registreer as kieser? Willem Arnoldus en Lezandre Louw van die Onafhanklike Verkiesingskommissie stuur jou in die regte rigting....more25minPlay
November 16, 2023Kompas 16 November 2023Uitbranding is 'n toestand van emosionele, fisiese en geestelike uitputting, wat veroorsaak word deur oormatige en langdurige stres. Dit vind plaas wanneer jy oorweldig voel, emosioneel uitgeput voel en nie aan konstante eise kan voldoen nie. Riaan Steenkamp vertel hoe om dit te voorkom....more25minPlay
November 15, 2023Kompas 15 November 2023Johan Moolman, ‘n Landbouwetenskap-onderwyser en Landboutegnologie-departementshoof by die Hoër Landbouskool Boland, praat oor die inhoud van die twee eindeksamen-vraestelle....more22minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.