Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
October 31, 2023Kompas 31 Oktober 2023Wendy Solomons, die Toerisme-Vakadviseur in die Kaapse Metropool, rus leerders toe met die nodige kennis en vaardighede ter voorbereiding van die eindeksamen....more26minPlay
October 30, 2023Kompas 30 Oktober 2023'n Fotograaf vertel ons hoe sy haar kennis van fotografie met haar gemeenskap deel. Suid-Afrika se wêreldkampioen-trompoppies vertel van hulle ervaring in Kroasië. En, n matrikulant wat na sy matriekafskeid geloop het, vertel hoekom hy besluit het om dit te doen....more25minPlay
October 27, 2023Kompas 27 Oktober 2023Bors- en servikskanker is as ’n nasionale prioriteit geïdentifiseer. Anel Bezuidenhout deel haar reis met borskanker, en Chenal Kock vertel hoe kanker nie net die gediagnoseerde affekteer nie, maar ook hulle families....more27minPlay
October 26, 2023Kompas 26 Oktober 2023Alana Olivier is 'n jong entrepreneur. Sy besit haar eie bakbesigjeid. Sy gesels oor hekel, hoe sy haar besigheid begin het, en hoe sy balans vind tussen haar werk en persoonlike lewe....more25minPlay
October 25, 2023Kompas 25 Oktober 2023Trevor Forbes, ‘n Besigheidstudies-onderwyser by die Zandvliet Sekondêre Skool in Macassar, praat oor die inhoud van Besigheidstudies se eindeksamenvraestel 2....more26minPlay
October 24, 2023Kompas 24 Oktober 2023Suzette Van Niekerk, die Vakadviseur: Afrikaans vir Graad 10 tot 12 by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement deel wenke ter voorbereiding en aflegging van die Afrikaans Huistaal-eindeksamen....more26minPlay
October 23, 2023Kompas 23 Oktober 2023Die Studenteplein-debatspan van Stellenbosch Universiteit vertel hoekom debat, veral Afrikaanse debat, op universiteitsvlak bevorder moet word. Hulle vertel ook hoe hulle gevaar het in die Dink of Sink onvoorbereide debatkompetisies....more25minPlay
October 20, 2023Kompas 20 Oktober 2023Die dood is vir baie ‘n taboe-onderwerp, maar hoe gemaak as jy skielik ouerloos is? Chrislynn Sias gesels met Joshwin Sampson en Karien Maasdorp oor hoe hulle deur hulle verlies moes werk....more25minPlay
October 19, 2023Kompas 19 Oktober 2023Mart-Leen Oosthuizen gesels met ‘n haarkapper oor haar beroep as lektor by ‘n haarkapperskool. Sy verduidelik die verskil tussen mans en vroue se hare, en wat jy moet doen as jy 'n haarkapper wil word....more25minPlay
October 18, 2023Kompas 18 Oktober 2023Jacques Louw, ‘n Inligtingstegnologie vakspesialis by die Wes-Kaapse Departement van Onderwys, praat oor die vak se twee eindeksamenvraestelle....more26minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.