Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
October 17, 2023Kompas 17 Oktober 2023Wat kan Graad 12's in Besigheidstudies se eerste vraestel verwag? Mar-li van der Merwe gesels met Rhozane Dreyer-Albanie, die vakadviseur vir Besigheidstudies in die Kaapse Wynland Onderwysdistrik. Sy gee wenke en bied ondersteuning aan leerders ter voorbereiding van Vraestel 1....more27minPlay
October 16, 2023Kompas 16 Oktober 2023'n Boogskutter van formaat deel haar sportprestasies met ons. Chloè van Rooyen is in die Witzenberg-streek waar Miss Bloom 2023 vertel van haar ervaring met hierdie projek, en wat sy alles tydens haar tydperk as Miss Bloom wil doen....more25minPlay
October 13, 2023Kompas 13 Oktober 2023Is die gras groener aan die anderkant van die wêreld? Chrislynn Sias gesels met Bradley Syster en Ra-ees Moerat, twee jongmense wat oorsee getrek het op soek na beter werksgeleenthede....more22minPlay
October 12, 2023Kompas 12 Oktober 2023Ronelle le Roux vertel wat haar beroep as ‘n tuisversorger alles behels....more24minPlay
October 11, 2023Kompas 11 Oktober 2023Arehan Brand gesels met Anrich Fortuin, die Geskiedenis-vakadviseur van die Weskus Onderwysdistrik oor die twee eindeksamenvraestelle....more25minPlay
October 10, 2023Kompas 10 Oktober 2023Mar-li van der Merwe gesels met Luzaan Pieters, 'n onderwyser en Rekenaar-toepassingstegnologie-vakadviseur in die Overbergdistrik. Sy gee ‘n paar wenke vir matriekleerders om hulle te help met die voorbereiding vir die graad 12 praktiese en teoretiese eksamens....more26minPlay
October 09, 2023Kompas 9 Oktober 2023Chloè van Rooyen vind meer uit van Proscenium, 'n nuwe dramakompetisie vir skoliere. 'n Netbaluitblinker vertel van haar hoogte- en laagtepunte....more23minPlay
October 06, 2023Kompas 6 Oktober 2023Hoe kan jy jouself beter bemark aan potensiële werkgewers? Chrislynn Sias gesels met Gerswin Cupido oor hoe belangrik 'n persoonlike handelsmerk is. Charnelle Davids vertel hoe jy jou sosiale media tot jou voordeel kan benut....more25minPlay
October 05, 2023Kompas 5 Oktober 2023Daar is 'n groot aanvraag in Suid-Afrika aan elektrisiëns en ander ambagslui. Mart-Leen Oosthuizen hoor by 'n elektrisiën wat sy beroep behels, en hoe jy as een kan kwalifiseer....more26minPlay
October 04, 2023Kompas 4 Oktober 2023Wie gaan die wenner van die Maak my ‘n Miljoenêr Entrepreneur van die Jaar kompetisie wees? Arehan Brand gesels met die tweede helfte van die Top 20 finaliste, en vind uit of hulle het wat dit verg om 'n entrepreneur te wees....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.