Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
October 03, 2024Kompas 3 Oktober 2024Ons doen hersiening van Wiskundige Geletterdheid saam met Juffrou Alexa van Wyk.23 minPlay
October 02, 2024Kompas 2 Oktober 2024Barrie Ferreira vind meer uit van die impak wat eksamenangs op jongmense het.22 minPlay
October 01, 2024Kompas 1 Oktober 2024Ons doen hersiening van Engels Eerste Addisionele Taal Vraestel 1 en 2 saam met Juffrou Michelle Rhoda.22 minPlay
September 30, 2024Kompas 30 September 2024Ons hoor wat uitbranding veroorsaak, en hoekom mense dikwels dinge uitstel. En ons kry raad oor hoe om stres te hanteer.21 minPlay
September 27, 2024Kompas 27 September 2024Barrie Ferreira vind uit watter beroepe jy alles kan volg in die toerismebedryf, en wat jy in daardie rigting kan studeer.23 minPlay
September 26, 2024Kompas 26 September 2024Ons doen hersiening van Inligtingstegnologie Vraestel 1 en 2 saam met Meneer Jacques Louw.23 minPlay
September 25, 2024Kompas 25 September 2024Barrie Ferreira praat oor verhoudings waarvoor jy versigtig moet wees as ‘n jong persoon, veral aanlyn. Nie almal op die internet is daar om die lewe vir jou beter en mooier te maak nie, so hoe kan jy waaksaam wees?24 minPlay
September 24, 2024Kompas 24 September 2024Ons doen hersiening van Besigheidstudies saam met Juffrou Helena van Zyl.21 minPlay
September 23, 2024Kompas 23 September 2024Chloè van Rooyen vier Erfenisdag in haar kombuis. Sy gesels oor die rol van kos in verskillende kulture, terwyl sy haar ouma se asynkerrie maak.20 minPlay
September 20, 2024Kompas 20 September 2024Hoe word mens ‘n haarkapper? Barrie Ferreira vind meer uit oor haarkappery as ‘n beroep, en hoe jy ‘n kwalifikasie in dié rigting kry.20 minPlay