Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
June 27, 2024Kompas 27 Junie 2024Kan jy die taal van die liefde praat? Sielkundige Jandre van der Merwe verduidelik wat die verskillende liefdestale behels, en hoe om dit vlot te praat....more20minPlay
June 26, 2024Kompas 26 Junie 2024Barrie Ferreira praat met 'n vliegsintrukteer oor hoe jy 'n vlieglisensie kan bekom, en watter beroepsmoontlikhede daar is as jy een het....more23minPlay
June 25, 2024Kompas 25 Junie 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met vyf jong skopboksvegters wat in Augustus in Hongarye aan die wêreldkampioenskap gaan deelneem. Hulle vertel hoe sport hulle lewe in alle opsigte verbeter het....more24minPlay
June 24, 2024Kompas 24 Junie 2024Ons kyk na die sosialemedia-ideaal, trad-wives, en vind uit wat hierdie leefstyl behels. En, ons hoor watter loopbaanmoontlikhede daar is as jy verbruikerswetenskap swot....more23minPlay
June 21, 2024Kompas 21 Junie 2024Barrie Ferreira kyk na die kreatiewe idees en tegnologie van jongmense. Hy gesels met Henlo van der Westhuizen, wat Suid-Afrika se eerste plaaslik vervaardigde kommersiële koffiemasjien gemaak het, en Nathalie Hanekom wat akoestiese mikrofoon-tegnologie ontwikkel het as deel van haar ingenieursgraad....more25minPlay
June 20, 2024Kompas 20 Junie 2024Glo jongmense nog in boererate? Om seker te maak boererate word aan die volgende generasie oorgedra, deel Hazel Janse van Rensburg en haar gaste hulle beste boererate, en por jongmense aan om dit te toets, gebruik en voort te laat leef....more21minPlay
June 19, 2024Kompas 19 Junie 2024Barrie Ferreira vind uit hoe sukses gedefiniëer word, en hoekom dit belangrik is om dit te vier. Hy praat ook met Mej. Tiener, Carli Oosthuizen, om te hoor hoe sy sukses in haar lewe ervaar....more23minPlay
June 18, 2024Kompas 18 Junie 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met Instagramsensasie, Tiger, wat op 22, 160 kg geweeg het. Sy het sedertdien meer as 40 kilogram verloor, en het meer as 400 000 volgers op sosiale media. Ons luister ook na die liedjie wat Kompas spesiaal vir jeugdag geskryf en opgeneem het....more22minPlay
June 17, 2024Kompas 17 Junie 2024Hoekom is dit belangrik om Jeugdag te vier? Hoekom is dit so moeilik vir jong mans om oor geestesgesondheidsprobleme te praat?...more26minPlay
June 14, 2024Kompas 14 Junie 2024Barrie Ferreira gesels met Armand Aucamp-van Noordwyk, stigter van die afspraaktoepassing, Koer, om te hoor hoe jy so veilig moontlik kan wees wanneer jy aanlyn afspraaktoepassings gebruik....more23minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.