Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
August 22, 2024Kompas 22 Augustus 2024Om op 'n jong ouderdom ‘n ouer aan die dood af te staan, affekteer jou nie net as kind nie, dit het ook later as volwassene ‘n groot impak op jou lewe. 'n Jong vroue wat haar ma op agtjarige ouderdom verloor het, vertel van haar ondervinding en gee jongmense in dieselfde posisie raad en hoop....more23minPlay
August 21, 2024Kompas 21 Augustus 2024Met soveel dobbeltoepassings en dobbelwebwerwe wat deesdae geadverteer word, is dobbelverslawing iets wat toenemend ‘n probleem raak onder jongmense. Barrie Ferreira praat met ‘n voormalige dobbelverslaafde om te hoor watter impak dit op ‘n mens se lewe kan hê....more21minPlay
August 20, 2024Kompas 20 Augustus 2024Kamp bring baie geestesgesondheidselemente bymekaar. Hazel Janse van Rensburg gesels met Alexander Maniatis, bekend vir sy rol as Captain Curo in die Netflixsensasie One Piece, oor sy kampondervindinge....more23minPlay
August 19, 2024Kompas 19 Augustus 2024Chloè van Rooyen gesels met 'n hokkie-uitblinker wat oorsee gaan toer. Dan kom kuier 'n paar voormalige Kompasgaste, en ons hoor waarmee hulle besig was sedert ons verlede jaar gesels het. Onder die gaste is 'n Fiëstawenner, 'n illustreerder en 'n akteur....more22minPlay
August 16, 2024Kompas 16 Augustus 2024Barrie Ferreira praat oor bestuurderskursuse en -lisensies. Wat is die waarde van ‘n gevorderde bestuurderskursus, en wat is die verskillende lisensies wat jy kan bekom?...more21minPlay
August 15, 2024Kompas 15 Augustus 2024Hazel Janse van Rensburg gesels met ‘n groepie Stellies-studente om te kyk of hulle vir eens en altyd kan uitwerk hoe mans en meisies se koppe werk....more25minPlay
August 14, 2024Kompas 14 Augustus 2024Barrie Ferreira praat met ‘n internasionaal bekende fotograaf om te hoor wat sy beroep behels. 'n Lektor in fotografie vertel wat jy alles in 'n fotografiekursus doen....more25minPlay
August 13, 2024Kompas 13 Augustus 2024Sportsielkundige Jannie Putter en sy seun, die tennisuitblinker Victor Putter, gesels oor die voor- en -nadele van kompetisie op skoolvlak....more24minPlay
August 12, 2024Kompas 12 Augustus 2024Op watter manier kan troeteldiere voordelig wees vir kinders se ontwikkeling? Wat is die beste opsie, koop of aanneem? Kan jy 'n pleegouer wees vir 'n diertjie? Ons gesels ook met Pets as Therapy om te hoor hoe troeteldiere mense se goedmoedstoestand kan verbeter....more26minPlay
August 09, 2024Kompas 9 Augustus 2024Barrie Ferreira gesels met die 19-jarige gewigstoter, Ashley Erasmus, en die roeier, Esti Olivier, wat deelneem in die Olimpiese Spele in Parys....more22minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.