Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,540 episodes available.
November 28, 2024Kompas 28 November 2024Hazel Janse van Rensburg het jongmense gevra waaroor hulle wonder. Sy het kenners in elke veld ingespan om hierdie innoverende vrae te beantwoord....more22minPlay
November 27, 2024Kompas 27 November 2024Barrie Ferreira praat met Mike Bolhuis om te hoor wat dit verg om ‘n privaat-ondersoeker te wees....more22minPlay
November 26, 2024Kompas 26 November 2024Louise Coetzee van die Durbanville Kinderhuis gesels oor minder tradisionele kersvakansies, om jongmense wat dalk hierdie feesseisoen alleen voel, hoop te gee....more22minPlay
November 25, 2024Kompas 25 November 2024Chloè van Rooyen gesels met 'n sielkundige oor liefdestaal, en hoe dit jou kan help om die beste kersgeskenke vir iemand kan gee. Sy hoor ook watter geskenke ons van herwinbare materiaal kan maak....more22minPlay
November 22, 2024Kompas 22 November 2024Barrie Ferreira gesels oor matriekfeeste, en hoe jy op ‘n matriekvakansie kan gaan en dit geniet, op ‘n veilige en verantwoordelike manier....more23minPlay
November 21, 2024Kompas 21 November 2024Ons is op ‘n missie om jongmense aan te moedig om meer volhoubaar te leef. Carla Troskie, die voorsitter van die NWU se Groenspan , verduidelik hoe dit gedoen kan word....more23minPlay
November 20, 2024Kompas 20 November 2024Ons vier Wêreld Kinderdag, en praat met kinders oor wat hulle dink van klimaatsverandering, konflik, oorlog, en of die leiers van die land hulle raaksien....more23minPlay
November 19, 2024Kompas 19 November 2024Juliann Kotze, ‘n werwing pesialis, gee raad aan jongmense oor die werkaansoekproses om beter resultate te verseker....more22minPlay
November 18, 2024Kompas 18 November 2024Chloè van Rooyen praat met 'n slaapterapeut oor die belangrikheid van slaap vir tieners. Watter slaapversteurings kom die meeste voor onder jongmense? Hoe ontwikkel ek 'n goeie slaaproetine?...more21minPlay
November 15, 2024Kompas 15 November 2024Barrie Ferreira kyk na die impak wat tegnologie het op hoe jongmense se maniere en hoe hulle in-persoon kommunikeer....more19minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,540 episodes available.