Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.
October 31, 2024Kompas 31 Oktober 2024Ons doen hersiening van Afrikaans Huistaal Vraestel 2 saam met dr. Nico van Niekerk, adjunkhoof van die Hoërskool Linden....more25minPlay
October 30, 2024Kompas 30 Oktober 2024Barrie Ferreira vind uit wat dit verg om 'n motor instand te hou. Wat is die belangrikste dele waarvan jy moet weet om seker te maak dat jy so veilig moontlik is?...more24minPlay
October 29, 2024Kompas 29 Oktober 2024Ons doen hersiensiening van Lewenswetenskappe saam met mnr. Jean Goliath, adjunkhoof en interne moderator vir Lewenswetenskappe Vraestel 2....more24minPlay
October 28, 2024Kompas 28 Oktober 2024Chloè van Rooyne gesels met 'n paramedikus om te hoor wat sy werk alles behels. 'n Dosent vertel ook vir haar wat die toelatingsvereistes is was nood mediese sorg wil studeer....more22minPlay
October 25, 2024Kompas 25 Oktober 2024Het jy onlangs hard gewerk vir ‘n toets, maar nie die punte gekry waarvoor jy gehoop het nie? Barrie Ferreira bespreek eksamenteleurstelling, en praat oor hoe jy hierdie gevoelens beter kan hanteer....more20minPlay
October 24, 2024Kompas 24 Oktober 2024Ons doen hersiening van Rekeningkunde swaam met Juffrou Helouise Pretorius van Langenhoven Gimnasium in die Klein Karoo....more24minPlay
October 23, 2024Kompas 23 Oktober 2024Barrie Ferreira praat met die wenners van die ATKV se Sêr-kompetisie....more23minPlay
October 22, 2024Kompas 22 Oktober 2024Ons doen hersiening van Ekonomie saam met juffrou Clemizia Cupido, vakadviseur in die Eden en Sentraal Karoo Onderwysdistrik....more24minPlay
October 21, 2024Kompas 21 Oktober 2024Philip Saayman is gekroon as Suid-Afrika se beste by die WorldSkills-kompetisies in die verkoelingsafdeling. Hy vertel vir Chloè van Rooyen van sy ervaing, en waar hy hierdie vaardighede aangeleer het. 'n Musikant kuier ook agter die Kompas-mikrofoon, en vertel wat dit verg om 'n onafhanklike musikant te wees....more23minPlay
October 18, 2024Kompas 18 Oktober 2024Hoe word jy ‘n ingenieur? Barrie Ferreira vind meer uit van ingenieurswese as ‘n studierigting, en hoe jy kan uitvind of dit vir jou is....more25minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,500 episodes available.