Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,415 episodes available.
August 01, 2024Kompas 1 Augustus 2024Persoonlike afrigter Luk Rippon gee raad vir jongmense wat hierdie beroep wil volg....more19minPlay
July 31, 2024Kompas 31 Julie 2024Barrie Ferreira kyk na die toenemende gewildheid van eSport in skole. Hy praat met ‘n eSport-onderwyseres om te hoor watter waarde hierdie onkonvensionele sport toevoeg tot leerders se lewe....more22minPlay
July 30, 2024Kompas 30 Julie 2024Maatskaplike werker Marlene van Vuuren gee raad oor hoe om ‘n vriendskap met ‘n eks en/of ‘n eks se ouers te benader nadat ‘n verhouding beëindig is....more23minPlay
July 29, 2024Kompas 29 Julie 2024Chloè van Rooyen praat oor mensehandel en aanlynveiligheid met prokureur Nadine Blom en misdaadverslaggewer Maygene de Wee....more25minPlay
July 26, 2024Kompas 26 Julie 2024Het jy al ooit gewonder hoe dit is om deel te wees van ‘n lugredery se kajuitbemanning? Barrie Ferreira praat met ‘n opleier om uit te vind....more23minPlay
July 25, 2024Kompas 25 Julie 2024Courtney Hodgeson, 'n suksesvolle jong entrepreneur, vertel hoe sy haar besigheid, vrou alleen, van die grond af gebou het....more25minPlay
July 24, 2024Kompas 24 Julie 2024Die rekordeksamen is die laaste geleentheid wat leerders het om te bepaal watter afdelings in ‘n vak se curriculum steeds vir hulle moeilik is om toe te pas. Barrie Ferreira praat met ‘n akademiese hoof om te hoor hoekom hierdie eksamen só belangrik is op die matriekkalender....more21minPlay
July 23, 2024Kompas 23 Julie 2024Dr. Nico van Niekerk, adjunkhoof van Hoërskool Linden in Johannesburg, doen hersiening van poësie om matrikalente voor te berei vir die rekordeksamen....more25minPlay
July 22, 2024Kompas 22 Julie 2024Chloè van Rooyen praat met Solin Roman. Hy was deel van 'n bende op die Kaapse Vlakte, en vasgevang in dwelmmisbruik. Met die hulp van 'n rehabilitasiesentrum het hy sy sy lewe verander en tot bekering gekom. Ons oor ook by 'n sielkundige wat die realiteit van dwelmmisbruik en -verslawing is....more21minPlay
July 19, 2024Kompas 19 Julie 2024Is nagraadse studie vir jou? Hoe kan bepaal of dit iets is wat jy moet nastreef as ‘n student? Barrie Ferreira delf in verskeie nagraadse studies om ‘n idee te kry wat elkeen van dit behels....more25minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,415 episodes available.