Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
January 08, 2025Kompas 8 Januarie 2025Soos die skoolvakansie stadig maar seker tot ‘n einde toe kom, kyk Barrie Ferreira na die belangrikheid van voorbereiding vir die nuwe skooljaar....more22minPlay
January 07, 2025Kompas 7 Januarie 2025Is jy ‘n avontuurdier? Johan du Toit is. Hy vertel van perde-uithouritte en berede boogskiet....more23minPlay
January 06, 2025Kompas 6 Januarie 2025Heruitsending: Ons verwelkom die nuwe jaar saam met die Kaapse Klopse. Chloè van Rooyen vind meer uit oor die ontstaan van die Klopse en die tradisies van die Tweede Nuwejaar....more23minPlay
January 03, 2025Kompas 3 Januarie 2025Barrie Ferreira vind uit wat dit verg om 'n musiekvervaardiger te wees. Hy gesels met Loki Rothman om beter te verstaan hoe hierdie beroep prakties werk....more24minPlay
January 02, 2025Kompas 2 Januarie 2025TikTok-ster, Buksem, loer in om allerhande grappige wenke met jongmense te deel....more20minPlay
January 01, 2025Kompas 1 Januarie 2025Barrie Ferreira bespreek die relevansie van nuwejaarsvoornemens vir jongmense. Is dit nog ‘n ding? Moet jy voornemens stel vir die jaar wat voorlê?...more22minPlay
December 31, 2024Kompas 31 Desember 2024Aangesien ons nog ‘n keer om die son is, gesels Hazel Janse van Rensburg met dr. Ruhann Steyn, ‘n ruimtefisikus, oor interessante sonfeite, en hoe jongmense in sy voetspore kan volg....more25minPlay
December 30, 2024Kompas 30 Desember 2024Ons sê totsiens aan 2024, en ons verwelkom 2025 met ope arms. Ons kyk terug op die jaar, gesels oor nuwejaarstradisies, 2024 se hoogtepunte, en waarna ons uitsien in die nuwe jaar....more22minPlay
December 27, 2024Kompas 27 Desember 2024Barrie Ferreira vind uit hoe tegnologie jongmense se sosiale vaardighede affekteer....more22minPlay
December 26, 2024Kompas 26 Desember 2024Voor ons nuwejaarsvoornemens maak, kyk ons terug op 2024 en Kompas se hoogtepunte....more24minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.