Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
April 03, 2025Kompas 3 April 2025Dit was gister Wêreld Outisme Bewusmakingsdag. Ons praat hieroor met Ilana Gerschlowitz van The Star Academy....more22minPlay
April 02, 2025Kompas 2 April 2025Barrie Ferreira vind uit wat leierskap behels, en hoe jy jou leierskapsvaardighede kan verskerp....more25minPlay
April 01, 2025Kompas 1 April 2025Lané Croucamp gee jou ‘n kykie in haar lewe as 'n jongmens met ‘n siggestremdheid....more25minPlay
March 31, 2025Kompas 31 Maart 2025Liggaamsdismorfie is 'n geestesversteuring wat elke aspek van jou lewe kan beïnvloed. Is hierdie gedagtes 'n werklikheid vir almal? Maak dit van my 'n oppervlakkige persoon? Hierdie is die soort vrae wat Jeandrè Hammond mee geworstel het voordat hy met liggaamsdismorfie diagnoseer is. Hy vertel hoe dit sy lewe beïnvloed het, en hoe hy daaraan begin werk het....more26minPlay
March 28, 2025Kompas 28 Maart 2025Ken jy jou maal-tafels, en weet jy hoe om X en Y te vind? Ons praat oor wiskunde as ‘n skoolvak. Hoekom is dit belangrik? Hoe kan jy dit meer geniet? Wiskunde is ‘n oefenvak. Dis nie iets wat jy kan sit en leer soos ‘n papegaai nie, maar iets wat jy elke dag moet oefen....more25minPlay
March 27, 2025Kompas 27 Maart 2025Juffrou Liné du Preez van Hoër Vollkskool hersien Lewenswetenskappe vir matrikulante....more24minPlay
March 26, 2025Kompas 26 Maart 2025Barrie Ferreira praat oor die belangrikheid van jongmense se stories, en die belangrikheid van kreatiewe skryfwerk....more25minPlay
March 25, 2025Kompas 25 Maart 2025Karl van Reenen het ná skool twee jaar lank sendingwerk in Nieu-Seeland gaan doen. Hy vertel van sy ondervinding as jongmens in die vreemde, en van sy geestelike reis....more23minPlay
March 24, 2025Kompas 24 Maart 2025Bestaan jou velsorgroetine uit 'n klomp verskillende stappe en produkte. Is dit regtig nodig? 'n Velsorgterapeut vertel watter produkte die belangrikste is om te gebruik vir 'n gesonde vel, en hoe 'n goeie velsorgroetine lyk....more24minPlay
March 21, 2025Kompas 21 Maart 2025Barrie Ferreira praat op Wêreld Poësiedag met ‘n digter oor "slam poetry"....more22minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.