Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Program oor verskeie aspekte wat jongmense se lewens raak, van beroepe en uitdagings tot hersiening vir die matriekeksamen.... more
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.
May 01, 2025Kompas 1 Mei 2025Gerrie Niemand van die Nasionale Seereddingsinstituut praat oor waterveiligheid, en hoe jongmense as vrywilligers by die NSRI betrokke kan raak....more21minPlay
April 30, 2025Kompas 30 April 2025Om die regte bronne te kry, is ’n groot deel van ‘n universiteitstudent se lewe. Hoekom is dit so belangrik om betroubare bronne te kry?...more25minPlay
April 29, 2025Kompas 29 April 2025Wat is ‘n ware vriend, en hoe kan jy een wees? Anneke Langner, ‘n maatskaplike werker, help jongmense met ‘n paar belangrike wenke oor vriendskap....more25minPlay
April 28, 2025Kompas 28 April 2025Chloè van Rooyen gesels oor die Suidoosterfees en watter waarde kunstefeeste vir jongmense inhou. Antjie Krog deel haar poësie, en ‘n jong skrywer vertel van hulle debuutproduksies....more25minPlay
April 25, 2025Kompas 25 April 2025Moet ‘n mens deelneem, of moet jy eerder “nee dankie” sê wanneer jy dalk nie te goed is in iets nie? Ons kyk na die belangrikheid daarvan om deel te neem in jou skool se buitemuurse aktiwiteite....more23minPlay
April 24, 2025Kompas 24 April 2025Ons doen hersiening van Afrikaans Huistaal se Vraestel 1 saam met juffrou Anica Prinsloo....more22minPlay
April 23, 2025Kompas 23 April 2025Dis Wêreld Boekedag. Hoe relevant is boeke nog in 2025? Het jy ‘n regte boek nodig, of kan jy eerder ‘n elektroniese toestel gebruik?...more22minPlay
April 22, 2025Kompas 22 April 2025Dis Aardedag. Vanjaar se tema is hernubare energie. Cilnette Pienaar van Green Cape vertel meer....more21minPlay
April 21, 2025Kompas 21 April 2025'n Jong akteur vertel hoe hy tot die besluit gekom het om sonder alkohol en sigarette te leef, en sy hart vir die Here te gee. Dit volg nadat drie profete hom gewaarsku het dat sy vriende sy dood sal veroorsaak....more24minPlay
April 18, 2025Kompas 18 April 2025Is jy iemand wat graag voor ‘n groot skare mense wil praat, of dalk liewers wegkruip wanneer daar so 'n geleentheid is? Ons bespreek die waarde van redenaars en openbare toesprake. ...more22minPlay
FAQs about Kompas:How many episodes does Kompas have?The podcast currently has 1,499 episodes available.