Die ekonomie minuut

Konsensus voorspelling


Listen Later

Ek het verlede week gesels oor die ekonomiese vooruitsigte vir die res van hierdie jaar maar wat voorspel die land se ekonome? Die ou “Ekonoom van die jaar” kompetisie staan deesdae bekend as die BMR konsensus voorspelling en Juliemaand se voorspellings is onlangs bekend gemaak.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners