
Sign up to save your podcasts
Or


Woensdag was die Verenigde Nasies se World Happiness Day. Hulle sê daar is ʼn behoefte aan ʼn meer inklusiewe, gelyke en gebalanseerde benadering tot ekonomiese groei wat volhoubare ontwikkeling, die vermindering van armoede en welstand van mense bevorder. Sogenaamde happiness economics is iets wat ekonome al lank bestudeer en daar is lesse te leer.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellWoensdag was die Verenigde Nasies se World Happiness Day. Hulle sê daar is ʼn behoefte aan ʼn meer inklusiewe, gelyke en gebalanseerde benadering tot ekonomiese groei wat volhoubare ontwikkeling, die vermindering van armoede en welstand van mense bevorder. Sogenaamde happiness economics is iets wat ekonome al lank bestudeer en daar is lesse te leer.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners