Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges... more
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 288 episodes available.
February 17, 2024KOPSKUIF - Reinette Lombard - Tippie-reeks17.02.2024 - Reinette Lombard, medeskrywer van die reeks, oor leesontwikkeling. Die Tippie-reeks, waarmee kinders speel-speel en op ’n prettige wyse kennis opdoen, is vanjaar al tien jaar op die rakke. Twee nuwe Tippie-reekse het pas geland....more39minPlay
February 10, 2024KOPSKUIF - Connie Otto - Onderwys is almal se verantwoordelikheid.10.02.2024 - Skakel op Saterdag 27 Januarie op Kopskuif in wanneer Connie Otto, opvoeder by die Laerskool Makwassie, gesels oor haar passie vir onderwys, die waarde van lees en haar droom vir die kinders van ons land....more25minPlay
February 10, 2024KOPSKUIF - Chareldine van der Merwe - Vriende van Afrikaans10.02.2024 - Die Vriende van Afrikaans (VVA) is 30 jaar oud. Luister gerus op 10 Februarie, wanneer Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die VVA, op Kopskuif gesels oor die VVA se drie dekades van stories. Geluk aan die VVA met hierdie mylpaal – die verskil wat daagliks landwyd gemaak word in die lewens van kinders wat die wonderwêreld van lees ontdek, is enorm....more44minPlay
February 03, 2024KOPSKUIF - Chareldine van der Merwe - Projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans03.02.2024 - Die Vriende van Afrikaans (VVA) is 30 jaar oud. Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die VVA, gesels oor die VVA se drie dekades van stories. Geluk aan die VVA met hierdie mylpaal – die verskil wat daagliks landwyd gemaak word in die lewens van kinders wat die wonderwêreld van lees ontdek, is enorm....more43minPlay
January 27, 2024KOPSKUIF - Connie Otto - Onderwys is almal se verantwoordelikheid27.01.2024 - Skakel op Saterdag 27 Januarie op Kopskuif in wanneer Connie Otto, opvoeder by die Laerskool Makwassie, gesels oor haar passie vir onderwys, die waarde van lees en haar droom vir die kinders van ons land...more25minPlay
January 20, 2024KOPSKUIF - Vanessa Clarke20.01.2024 - Op 20 Januarie gesels Vanessa Clarke, ’n geregistreerde dieetkundige, op Kopskuif. Kom luister gerus hoe Vanessa idees deel vir terug-skool-toe-kosblikke. Sy gesels ook oor haar passie om gesinne en individue te help om hul liggame te koester met voedsel wat hulle goed oor hulself laat voel....more40minPlay
January 13, 2024KOPSKUIF - Zuléka Smit - Bekroonde skrywer en motiveringspreker13.01.2024 - Op 13 Januarie gesels Zuléka Smit, opvoeder en graadhoof by Klein Boishaai in die Paarl en bekroonde skrywer en motiveringspreker, op Kopskuif. Ben gaan skool toe, ’n pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan, is onlangs met ’n ATKV-Woordveertjie bekroon. Hierdie boek is gebaseer op Zuléka se baie jare in die onderwys en haar ervarings met haar eie kinders. Sy is ook bekend vir haar Facebook-blad, “Uit die pen van ’n mamma en juffrou”. Skakel in en luister hoe hierdie lief-vir-die-lewe-opvoeder praktiese raad gee om die terug-skool-toe-fase aan te pak....more43minPlay
December 30, 2023KOPSKUIF - BrainTribe30.12.2023 - Wat kry jy as jy neurowetenskap en emosionele intelligensie met mekaar kombineer? Die antwoord is BrainTribe, ’n kreatiewe program wat van die neurowetenskap kinderspeletjies maak. Die BrainTribe-projek is die geesteskind van Manie Botha en Stefaans Burden en is gebore uit die gewaarwording van hoe swaar jongmense emosioneel kry....more31minPlay
December 23, 2023KOPSKUIF - Mpumi Rakhudu23.12.2023 - KOPSKUIF - Mpumi Rakhudu, wenner van die ATKV-Redenaarskompetisie in die kategorie Afrikaans Addisionele Taal (graad 10-12) gesels oor sy passie vir praat. Die rol wat Mpumi se familie in sy lewe speel, en hoor wat sy drome is....more20minPlay
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 288 episodes available.