Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges... more
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 325 episodes available.
June 08, 2024KOPSKUIF - Hanlie Degenaar, bestuurder van Care2Kids08.06.2024 - KOPSKUIF - Hanlie Degenaar, bestuurder van Care2Kids, senior spraak- en taalterapeut en oudioloog gesels op 8 Junie op Kopskuif, Kaapse Kansel 729AM. Care2Kids is ’n afdeling van die Centre for Health and Human Performance (CHHP) van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus. Hierdie afdeling bied gespesialiseerde, multidissiplinêre dienste aan kinders van 0 tot 18 jaar en hul gesinne. Care2Kids fokus op die neurowetenskap van optimale ontwikkeling en prestasie vir kinders. Hulle help ouers om daaglikse roetines kreatief te gebruik as ontwikkeling en terapeutiese geleentheid vir beter uitkomste. Babatyd is die beste wegspringplek vir dié benadering; hoe vroeër daarmee begin word, hoe beter is die uitkoms....more49minPlay
June 01, 2024KOPSKUIF - Dr. Tom Smith, nuutste boek, “Vind God in die gewone”.01.06.2024 - Tom gesels oor hoe ons daagliks meer bewus kan wees van God in ons lewe: in ons gaan slaap, wakker word, soeke, reis, werk, speel, eet, seerkry, rus en in die dood. Hy help ons om te sien dat ons verhouding met God nie daaroor gaan om meer goed in ‘n alreeds bedrywige lewe in te prop nie; dit gaan daaroor om God in alles te ontdek....more38minPlay
June 01, 2024KOPSKUIF - Dr. Tom Smith, op Kopskuif, oor sy nuutste boek, “Vind God in die gewone”01.06.2024 - KOPSKUIF - Tom gesels oor hoe ons daagliks meer bewus kan wees van God in ons lewe: in ons gaan slaap, wakker word, soeke, reis, werk, speel, eet, seerkry, rus en in die dood. Hy help ons om te sien dat ons verhouding met God nie daaroor gaan om meer goed in ‘n alreeds bedrywige lewe in te prop nie; dit gaan daaroor om God in alles te ontdek....more42minPlay
May 25, 2024KOPSKUIF - Oudioloog en spraakterapeut25.05.2024 - Oudioloog en spraakterapeut...more57minPlay
May 18, 2024KOPSKUIF - Anzil Kulsen - skryf kinder en jeugboeke18.05.2024 - Anzil Kulsen - skryf kinder- en jeugboeke en het al twee volwasseneromans en verskeie tydskrifverhale die lig laat sien. Haar eerste volwasseneroman, Skarlakenkinders met Nadine Blom as medeskrywer, het in 2019 verskyn en haar tweede, Reënboogmelodie, verskyn in Julie 2020. Sy is tans ’n projekorganiseerder by die ATKV, en dien op die direksie van die ATR, Afrikaanse Onderwysnetwerk en Biblionef. Anzil se werk behels die fasilitering van lees- en skryfprojekte in arm gemeenskappe in die Noord-Kaap....more42minPlay
May 11, 2024KOPSKUIF - Heidi Malan - stigter en direkteur van Parent & Educational Training (Pty) Ltd11.05.2024 - Heidi Malan is die stigter en direkteur van Parent & Educational Training (Pty) Ltd. ‘n Maatskappy wat persoonlike en professionele ontwikkelings- en kommunikasieprogramme aanbied. Heidi het meer as 20 jaar ervaring in die aanbied van die Doeltreffende Ouerskapleiding-kursus – spesifiek op ouers van toepassing....more1h 3minPlay
May 04, 2024KOPSKUIF - Magon Mouton, Bestuurder_Jongvolwassenes-Ontwikkeling en Innovasie by ATKV04.05.2024 - Magon Mouton, Bestuurder_Jongvolwassenes-Ontwikkeling en Innovasie by ATKV...more46minPlay
April 27, 2024KOPSKUIF - Prof Ignatius Gous – Die Begrip - “Op’it ouers”.27.04.2024 - Prof Ignatius Gous – Die Begrip - “Op’it ouers”....more56minPlay
April 20, 2024KOPSKUIF - Prof Ignatius Gous op Kopskuif. Hoe begelei ek my kinders of kleinkinders om volledig mens te wees?20.04.2024 - KOPSKUIF - Prof Ignatius Gous op Kopskuif. Hoe begelei ek my kinders of kleinkinders om volledig mens te wees?...more43minPlay
April 13, 2024KOPSKUIF - Hanneke Mackie, visioenêre stigter van Buzz Kidz Kinderontwikkelingsinisiatief13.04.2024 - Hanneke Mackie, visioenêre stigter van Buzz Kidz_ Kinderontwikkelingsinisiatief wat opvoedkunde met kuns integreer...more50minPlay
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 325 episodes available.