Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges... more
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 325 episodes available.
July 27, 2024KOPSKUIF - Incke van Wyk van die ATKV-tak Zastron se splinternuwe boek, Getalleplaas27.07.2024 - KOPSKUIF - Incke van Wyk van die ATKV-tak Zastron se splinternuwe boek, Getalleplaas. Hierdie boek help kleuters van 2 tot 5 jaar om op ’n speel-speel manier hul eerste wiskundige begrippe vas te lê....more25minPlay
July 20, 2024KOPSKUIF - Leonie du Preez, leefstylafrigter en stigter van Gro Life Coaching - die rol en waarde van leefstylafrigting20.07.2024 - KOPSKUIF - Leonie du Preez, leefstylafrigter en stigter van Gro Life Coaching - die rol en waarde van leefstylafrigting....more35minPlay
July 13, 2024KOPSKUIF - Yolandi Breytenbach, stigter en eienaar van die Oasis Klub, Baanbrekers13.07.2024 - Yolandi Breytenbach, stigter en eienaar van die Oasis Klub, Baanbrekers en spesialiste wanneer dit by vroeëkinderontwikkeling (VKO) kom....more43minPlay
July 06, 2024KOPSKUIF - Lotta Engelbrecht, die visionêr van Stimulus Maksima06.07.2024 - Lotta Engelbrecht, die visionêr van Stimulus Maksima, rekenaargebaseerde leesprogram, wat in skole, leessentrums en huishoudings landwyd gebruik word, ’n blywende impak op ontelbare gesinne in Suid-Afrika het....more56minPlay
June 29, 2024KOPSKUIF - Dr. Colin Steyn van die Sentrum vir Integrale Innovasie en Ontwikkeling29.06.2024 - Dr. Colin Steyn van die Sentrum vir Integrale Innovasie en Ontwikkeling _Strategiese leierskap en waarderende ondersoek (appreciative inquiry)....more56minPlay
June 22, 2024KOPSKUIF - Linique Hanekom-Pretorius, spraak- en taalterapeut van Care2Kids - Insigte ivm Effektiewe Studiemetodes22.06.2024 - KOPSKUIF - Linique Hanekom-Pretorius, spraak- en taalterapeut van Care2Kids -Insigte ivm Effektiewe Studiemetodes...more33minPlay
June 15, 2024KOPSKUIF - Dr. Michelle Bach, kliniese sielkundige is betrokke by Care2Kids15.06.2024 - Dr. Michelle Bach, kliniese sielkundige is betrokke by Care2Kids – sy gesels oor die waarde van goeie geestesgesondheid en plaas kwessis soos neuroontwikkelingsversteurings onder die vergrootglas....more43minPlay
June 08, 2024KOPSKUIF - Hanlie Degenaar - bestuurder van Care2Kids, senior spraak- en taalterapeut en oudioloog08.06.2024 - Hanlie Degenaar, bestuurder van Care2Kids, senior spraak- en taalterapeut en oudioloog gesels op 8 Junie op Kopskuif, Kaapse Kansel 729AM. Care2Kids is ’n afdeling van die Centre for Health and Human Performance (CHHP) van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus....more40minPlay
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 325 episodes available.