Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges... more
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 326 episodes available.
April 13, 2024KOPSKUIF - Hanneke Mackie, visioenêre stigter van Buzz Kidz Kinderontwikkelingsinisiatief13.04.2024 - Hanneke Mackie, visioenêre stigter van Buzz Kidz_ Kinderontwikkelingsinisiatief wat opvoedkunde met kuns integreer...more50minPlay
April 06, 2024KOPSKUIF - Pauli Nigrini, stigter van Petaloudas en The Butterfly Diaries06.04.2024 - KOPSKUIF - Pauli Nigrini, stigter van Petaloudas en The Butterfly Diaries. As besigheidseienaar, lewensafrigter, blogger en voormalige kleuterskoolonderwysers gesels Pauli onder meer oor geestesgesondheid en die waarde wat ’n lewensafrigter kan toevoeg....more32minPlay
March 30, 2024KOPSKUIF - Fred Pheiffer - Woordeboekmaker pionierswerk30.03.2024 - Fred Pheiffer het as woordeboekmaker pionierswerk gedoen, hoe individue se ingeboude taalvermoë geaktiveer word....more58minPlay
March 23, 2024KOPSKUIF - Christi-Ann Lombard gesels oor Dinosourusse kan nie lees nie se speelvak by die KKNK23.03.2024 - Christi-Ann Lombard gesels oor Dinosourusse kan nie lees nie se speelvak by die KKNK. Met kleurvolle karakters en lekker loslit-liedjies neem dié kinderteaterstuk jonk en oud op ’n verbeeldingsvlug....more30minPlay
March 16, 2024KOPSKUIF - Manie Botha - Hoe sien ons die wêreld?16.03.2024 - Manie Botha, internasionale motiveringspreker, skrywer en pastorale berader, gesels oor die onderwerp "Hoe sien ons die wêreld?"...more42minPlay
March 09, 2024KOPSKUIF - Prof. Ignatius Gous, ’n kundige op die gebied van hoe die brein en denke werk09.03.2024 - Prof. Ignatius Gous, ’n kundige op die gebied van hoe die brein en denke werk, onder die loep geneem...more52minPlay
March 02, 2024KOPSKUIF - JJ van Niekerk, projekorganiseerder van die ATKV se toneelaanbod02.03.2024 - JJ van Niekerk, projekorganiseerder van die ATKV se toneelaanbod, gesels oor al die nuwe inisiatiewe wat vir 2024 beplan word. Verder vertel JJ ook oor die bekendstelling van ATKV-Sêr aan hoërskole....more46minPlay
February 24, 2024KOPSKUIF - Melanie Marais, projekorganiseerder van die ATKV24.02.2024 - Melanie Marais, projekorganiseerder van die ATKV, gesels oor hoe ATKV-DigiProjekte opwindende en innoverende geleenthede skep vir individue om hul kreatiewe vaardighede op ’n skeppende manier uit te leef. Belê in jouself, belê in jou toekoms en wees die verskil....more36minPlay
February 17, 2024KOPSKUIF - Reinette Lombard - Tippie-reeks17.02.2024 - Reinette Lombard, medeskrywer van die reeks, oor leesontwikkeling. Die Tippie-reeks, waarmee kinders speel-speel en op ’n prettige wyse kennis opdoen, is vanjaar al tien jaar op die rakke. Twee nuwe Tippie-reekse het pas geland....more39minPlay
February 10, 2024KOPSKUIF - Connie Otto - Onderwys is almal se verantwoordelikheid.10.02.2024 - Skakel op Saterdag 27 Januarie op Kopskuif in wanneer Connie Otto, opvoeder by die Laerskool Makwassie, gesels oor haar passie vir onderwys, die waarde van lees en haar droom vir die kinders van ons land....more25minPlay
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 326 episodes available.