Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Kopskuif, jou bron van insiggewende gesprekke oor onderwys! Hierdie program bied ‘n platform waar alle rolspelers in die onderwysbedryf, van skoolhoofde tot leerders, ouers, onderwyskundiges... more
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 326 episodes available.
December 02, 2023KOPSKUIF - Estelle Kruger - Afrikaansonderwyser van Huistaal- en Eerste Addisionele Taal-leerders02.12.2023 - KOPSKUIF - Estelle Kruger gesels op Kopskuif oor haar loopbaan as Afrikaansonderwyser van Huistaal- en Eerste Addisionele Taal-leerders. Sy gesels oor leerders se emosionele geletterdheid en bespreek die konsep van meervoudige intelligensies en konstruktivistiese onderrig-en-leer-teorie. Estelle is tans besig is met ’n e-boek oor die onderrig van Afrikaans....more1hPlay
November 25, 2023KOPSKUIF - Wilna van Rooyen - Vroeëkinderontwikkelingspesialis van die Afrikaanse Onderwysnetwerk25.11.2023 - KOPSKUIF - Wilna van Rooyen, die vroeëkinderontwikkelingspesialis van die Afrikaanse Onderwysnetwerk spog met meer as 40 jaar ondervinding in die onderwys, waarvan 32 as hoof by vooraanstaande skole in Suid-Afrika. Wilna gesels oor die ontwikkeling van jong kinders. Verder deel Wilna insigte oor die ontwikkeling van denke, lees en gesonde selfbeeld by kinders....more38minPlay
November 18, 2023KOPSKUIF - Dr. Tertia de Klerk kliniese sielkundige gesels oor oor angs by laerskoolkinders18.11.2023 - Dr. Tertia de Klerk kliniese sielkundige gesels oor oor angs by laerskoolkinders. Dr. De Klerk kyk na kwessies soos die verskil tussen bangheid en angstigheid, die veg-of-vlug-reaksie, en gee nuttige wenke vir ouers en voogde....more42minPlay
November 11, 2023KOPSKUIF - V.I.T.O. - Verhoognaam van Vito Heyn11.11.2023 - KOPSKUIF - V.I.T.O. is die verhoognaam van Vito Heyn, ’n kletsrymer en kunstenaar uit die Noord-Kaapse dorp Okiep. V.I.T.O gesels op Kopskuif oor sy musiekliefde en die rol wat musiek kan speel om geykte persepsies uit die weg te ruim. Hy vertel ook van sy deelname aan Taalgenoot-Ruk en Rym – V.I.T.O was vanjaar ’n finalis in hierdie musiekkompetisie vir alternatiewe kunstenaars – en vertel wat die kompetisie vir hom beteken he...more29minPlay
November 04, 2023KOPSKUIF - Mariette van Eeden, voorsitter van die VVOS gesels oor VVOS as vereniging en tuiste04.11.2023 - Mariette van Eeden, voorsitter van die VVOS gesels oor VVOS as vereniging en tuiste waar kleuterskole, speelgroepe, dagmoeders, individue en studente betrokke is om goeie praktyk in die opvoeding en versorging van ons kleuters te bevorder....more30minPlay
October 28, 2023KOPSKUIF - Chantal Munnik, verhoudings- en operasionele bestuurder van die Mind Moves-instituut28.10.2023 - KOPSKUIF - Chantal Munnik, verhoudings- en operasionele bestuurder van die Mind Moves-instituut, gesels op 28 Oktober op Kopskuif. By die Mind Moves-instituut word leer gedefinieer as die vermoë om aan te pas. Die Mind Moves-instituut help mense om hul vermoë om aan te pas en te leer, te optimaliseer. Hierdie instituut streef daarna dat alle mense die insig en gereedskap sal hê om te groei en in kundige, selfversekerde en deernisvolle individue te ontwikkel, wat gesamentlik neurowetenskap ‒ as vergestalting van kennis ‒ kan aanwend om uitdagings die hoof te bied. Skakel gerus in en kom hoor watter verskil die Mind Moves-instituut maak...more39minPlay
October 21, 2023KOPSKUIF - Lizanne du Plessis, arbeidsterapeut, ouerskapmentor, spreker en skrywer.21.10.2023 - KOPSKUIF - Lizanne du Plessis, arbeidsterapeut, ouerskapmentor, spreker en skrywer. Die behandeling van die sensitiewe kindinders met sensoriese prosesseringsuitdagings....more35minPlay
October 14, 2023KOPSKUIF - Zahn Hulme, uitvoerende trustee, bemarking en handelsmerkbestuur_ Die Atterbury Trust vier 25 jaar van omgee_14.10.2023 - Zahn Hulme, uitvoerende trustee, bemarking en handelsmerkbestuur_ Die Atterbury Trust vier 25 jaar van omgee_die positiewe impak wat die Atterbury Trust daagliks maak....more35minPlay
October 07, 2023KOPSKUIF - Sonja Cilliers, stigter en uitvoerende direkteur van MathMoms.07.10.2023 - KOPSKUIF - Sonja Cilliers, stigter en uitvoerende direkteur van MathMoms. MathMoms slaag daarin om vir kinders ’n ander pad vir die toekoms te wys....more39minPlay
FAQs about KOPSKUIF:How many episodes does KOPSKUIF have?The podcast currently has 326 episodes available.