Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
August 13, 2019KortomSimone Benjamin les Thomas Deacon se kortverhaal BERGMANNETJIE, uit die bundel "Deuskant die Groot Gariep".17 minPlay
August 06, 2019KortomDaneel van der Walt lees 'n kortverhaal uit die pen van J.M. Gilfillan uit haar nuwe bundel, Wanneer bloekoms dans. Dis getiteld GIRLIE.19 minPlay
July 30, 2019KortomDean Balie lees die kortverhaal, EN LAGGERJAN LAG, uit die pen van Jan Spies uit sy bundel "Poort deur die koue".16 minPlay
July 23, 2019KortomChris van Niekerk lees die kortverhaal, DIE BED, uit die pen van Jan Rabie.19 minPlay
July 09, 2019KortomLuister na 'n kortverhaal uit die pen van Nicole Jaekal Strauss uit haar bundel As in die mond. Dis getiteld WERP JOU OP DIE WATER. Pieter van Zyl is die voorleser.17 minPlay
July 02, 2019KortomJy kan luister na die kortverhaal, ERFGENAAM uit die pen van E. Kotze. Dit is opgeneem in die bundel Diepsee - 'n Keur uit die verhale van E. Kotze.19 minPlay
June 25, 2019KortomJy kan luister na 'n kortverhaal van Bibi Slippers uit die bundel Nuwe Stories, met die titel SKOON. Tinarie van Wyk Loots is die voorleser.15 minPlay
June 18, 2019KortomJy kan luister na 'n kortverhaal uit die pen van Nanette van Rooyen uit die bundel Om te vlerk. Dis getiteld OP REIS MET 'n TOKTOKKIE.16 minPlay
May 28, 2019KortomFrieda van den Heever lees 'n kortverhaal uit die pen van Nicole Jaekel Strauss uit haar bundel, As in die mond. Dis getiteld DONKEY KONG.26 minPlay