Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 571 episodes available.
March 29, 2024Kortom 29 Maart 2024Johan Rademan kyk na die verskillende weergawes van die dissipels oor Jesus se kruisdood soos opgeteken in die Evangelies. ’n Uitsonderlike moderne uitbeelding van die vrou wat Jesus se voete gewas het, kom uit Jopie Coetzee se Paasroman, Aangeraak. Nic de Jager lees dit voor....more24minPlay
March 26, 2024Kortom 26 Maart 2024Nic de Jager lees Johan Rossouw en Julio Agrella se verhale voor uit die boek, HIERDIE LAND: DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL....more17minPlay
March 19, 2024Kortom 19 Maart 2024Nic de Jager lees ‘n verhaal van Daniel Hugo voor, waarin sy Namibiese wortels herontdek word saam met die ander Hugo-worteltjies. Nic lees ook Tom Dreyer se LAND VAN SWERWERS voor. Dit kom uit die boek, HIERDIE LAND: DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL....more17minPlay
March 12, 2024Kortom 12 Maart 2024Frieda van den Heever lees IN ‘N OOGWINK deur Ena Jansen en KOORSDROOM deur Marida Fitzpatrick voor uit die boek, HIERDIE LAND – DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA: 56 SKRYWERS VERTEL....more19minPlay
March 05, 2024Kortom 5 Maart 2024Frieda van den Heever lees Michele Meyer se kortverhaal, PER PAD, en Ansil Kulsen se MY LAND, MY HUIS voor. Dit kom uit die boek Hierdie land: DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL....more16minPlay
February 27, 2024Kortom 27 Februarie 2024Anrich Herbst lees EK IS LIEF VIR DIE KLANK VAN SUID-AFRIKA deur Riku Lätti en MY PRETORIA deur Nicol Stassen voor. Die stories is vervat in die boek, HIERDIE LAND – DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL....more14minPlay
February 20, 2024Kortom 20 Februarie 2024‘n Interessante projek waarin 56 skrywers genader is om in kortverhaal-styl Suid-Afrika te verbeeld, kry beslag wanneer Anrich Herbst Jo Prins se BOLAND en AS DIE WINGERD ROEP deur Emile Joubert voorlees. Die boek se titel is HIERDIE LAND – DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL....more16minPlay
February 13, 2024Kortom 13 Februarie 2024Johann Nel jaag vir oulaas spoke op. Hy lees CJ Langenhoven se spookstories, JOSEF DIE SWERWENDE JOOD en STEM UIT DIE SEE....more14minPlay
February 06, 2024Kortom 06 Februarie 2024Johann Nel lees CJ Langenhoven se spookstories, DIE SPOOK VAN VERGELEË en AFSPRAAK MET ‘N SPOOK....more25minPlay
January 30, 2024Kortom 30 Januarie 2024Johann Nel lees CJ Langenhoven se spookstories, KLEIN SWAAP EN DIE SPOOK en DIE SPORE....more23minPlay
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 571 episodes available.