Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 557 episodes available.
March 05, 2024Kortom 5 Maart 2024Frieda van den Heever lees Michele Meyer se kortverhaal, PER PAD, en Ansil Kulsen se MY LAND, MY HUIS voor. Dit kom uit die boek Hierdie land: DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL....more16minPlay
February 27, 2024Kortom 27 Februarie 2024Anrich Herbst lees EK IS LIEF VIR DIE KLANK VAN SUID-AFRIKA deur Riku Lätti en MY PRETORIA deur Nicol Stassen voor. Die stories is vervat in die boek, HIERDIE LAND – DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL....more14minPlay
February 20, 2024Kortom 20 Februarie 2024‘n Interessante projek waarin 56 skrywers genader is om in kortverhaal-styl Suid-Afrika te verbeeld, kry beslag wanneer Anrich Herbst Jo Prins se BOLAND en AS DIE WINGERD ROEP deur Emile Joubert voorlees. Die boek se titel is HIERDIE LAND – DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL....more16minPlay
February 13, 2024Kortom 13 Februarie 2024Johann Nel jaag vir oulaas spoke op. Hy lees CJ Langenhoven se spookstories, JOSEF DIE SWERWENDE JOOD en STEM UIT DIE SEE....more14minPlay
February 06, 2024Kortom 06 Februarie 2024Johann Nel lees CJ Langenhoven se spookstories, DIE SPOOK VAN VERGELEË en AFSPRAAK MET ‘N SPOOK....more25minPlay
January 30, 2024Kortom 30 Januarie 2024Johann Nel lees CJ Langenhoven se spookstories, KLEIN SWAAP EN DIE SPOOK en DIE SPORE....more23minPlay
January 23, 2024Kortom 23 Januarie 2024Johann Nel lees CJ Langenhoven se kortvehale, DIE WANDELENDE GERAAMTE en DIE TREIN-SPOOK....more23minPlay
January 16, 2024Kortom 16 Januarie 2024Johann Nel lees CJ Langenhoven se spookstories DIE TRALIES IN DIE VELD, DIE HANGENDE GEDAANTES en POLKA, DIE HOND. ...more25minPlay
January 09, 2024Kortom 9 Januarie 2024Johann Nel lees CJ Langenhoven se spookstories DIE WIT HOND en DIE VROU VOOR DIE HEK....more24minPlay
January 02, 2024Kortom 2 Januarie 2024Johann Nel lees CJ Langenhoven se spookstories DIE DIK MUUR en DIE SLAAPWANDELAAR....more27minPlay
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 557 episodes available.