Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 556 episodes available.
July 09, 2024Kortom 9 Julie 2024Denver Vraagom lees Chris van Wyk se kortverhaal, DIE WAG IS VERBY....more20minPlay
July 02, 2024Kortom 2 Julie 2024Ons kuier op die vooraand van Namakwaland se blommeseisoen, in die skryfwêreld van Gert Sarrisam. Richard van der Westhuizen lees sy kortverhaal, HAKKIE LEER ‘N DUUR LES. Dit kom uit AS MURASIES KON PRAAT - WARE VERHALE UIT NAMAKWALAND....more18minPlay
June 25, 2024Kortom 25 Junie 2024Ansu van der Sluys lees Elma Potgieter se kortverhaal, DIE BESLUIT....more14minPlay
June 18, 2024Kortom 18 Junie 2024Frieda van der Linde lees voor uit Jopie Coetzee se boek, AANGERAAK IN DIE MAALSTROOM VAN DIE PAASGEBEURE....more17minPlay
June 11, 2024Kortom 11 Junie 2024Denver Vraagom lees Chris van Wyk se kortverhaal, SNAKES AND LADDERS VIR KRISMIS. Dit kom uit die bundel, Daar’s ‘n hoender wat ‘n eier nie kan lê....more15minPlay
June 04, 2024Kortom 4 Junie 2024Ilne Fourie lees haar kortverhaal, BERNINA SE BOORDJIE, voor....more14minPlay
May 28, 2024Kortom 28 Mei 2024Ilne Fourie lees haar kortverhaal, DIE DAG TOE IRIS OPGESTYG HET, voor....more18minPlay
May 21, 2024Kortom 21 Mei 2024Ilne Fourie lees LOLITA SE TANGO, wat sy spesiaal vir RSG geskryf het. Regisseur Johan Rademan reken dit is so iets tussen PG du Plessis se Koöperasiestories en Hennie Aucamp se Hartseerwals....more10minPlay
May 14, 2024Kortom 14 Mei 2024Ilne Fourie lees een van haar ongepubliseerde werke, DIE STORIE VAN SOMME, voor....more12minPlay
May 07, 2024Kortom 7 Mei 2024Die bekroonde dramaturg en aktrise, Ilne Fourie, lees haar storie, MY NEFIE ALFIE, voor. Sy skets die plattelandse mense kostelik, maar ook in absurde situasies. Dalk herken jy jouself!...more15minPlay
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 556 episodes available.