Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 590 episodes available.
May 13, 2025Kortom 13 Mei 2025Dot Serfontein skryf oor haar ma in haar kortverhaal, BOETA. Dit handel oor haar mooiste herinneringe van hierdie spesiale persoon. Gretha Brazelle is die voorleser wat Dot se herinneringe lewe gee....more16minPlay
May 06, 2025Kortom 6 Mei 2025Maria Vos lees ‘n ongepubliseerde eksklusiewe kortverhaal van Stefaans Coetzee, PAPPA SE GEDIGTE, voor....more17minPlay
April 29, 2025Kortom 29 April 2025Michéle Meyer neem jou op ‘n wraaktog deur die wildtuin in haar kortverhaal, SOET. Mandi Du Plooy-Baard is die voorleser....more22minPlay
April 22, 2025Kortom 22 April 2025Nic de Jager lees Johan Rossouw en Julio Agrella se verhale voor uit die boek, HIERDIE LAND: DAAR IS IETS AAN SUID-AFRIKA – 56 SKRYWERS VERTEL....more17minPlay
April 18, 2025Kortom 18 April 2025Ervaar die wonder van die Paasverhaal deur die oë van ‘n Romeinse slaaf in J.J. Roberts se kortverhaal, MUTATIONEM (DIE VERANDERING). Casper Lourens is die voorleser...more22minPlay
April 15, 2025Kortom 15 April 2025Ilne Fourie lees Estelle Brits se kortverhaal, BLIND DATE IN DIE DONKER....more17minPlay
April 08, 2025Kortom 8 April 2025Leon van Nierop lees Willem D. Kotzé se kortverhaal, KOM UIT, EK WIL VERBY GAAN. Die strorie laat jou ervaar hoe ‘n boer se oorlewingsdrang kan inskop as hy droogte in die oë staar....more16minPlay
April 01, 2025Kortom 1 April 2025Ilne Fourie lees Estelle Brits se kortverhaal, IN MY TRUSPIEËL....more19minPlay
March 25, 2025Kortom 25 Maart 2025Audrey Blignault nooi jou na ‘n oorslaappartytjie in haar kortverhaal, DIE WIND VAN DIE SEE AF. Saam met die karater Amanda sal jy ‘n paar interessante feite ontdek oor haar vriendin se familie. Lelia Etsebeth is die voorleser....more24minPlay
March 18, 2025Kortom 18 Maart 2025Ilne Fourie lees Estelle Brits se kortverhaal, IEMAND IN DIE SPIEËL. Karli raak die kluts kwyt wanneer sy telkens iemand skrams in die spieël sien. Haar man Riaan, wat terloops die kat in die donker knyp, blyk simpatiek te wees met haar illusies, maar dan verras die skrywer ons en Riaan aan die einde van die verhaal....more17minPlay
FAQs about Kortom:How many episodes does Kortom have?The podcast currently has 590 episodes available.