Hierdie week gesels Estie Schreiber oor kroniese pyn en inflammasie in die spiere, gewrigte en ligamente. ThreshHold tablette en jel mag dalk net die antwoord wees. ThreshHold is beskikbaar by apteke landswyd. Besoek www.threshhold.co.za vir meer inligting of kontak haar per e-pos by [email protected] indien jy enige navrae het.
Anneri Luck, belasting mededirekteur by PWC, het vanoggend op Kosmos 94.1 gesels oor die begroting wat gistermiddag deur die Finansminister ter tafel gelê is. Vir ‘n kundige mening oor die 2025/2026 begroting luister gerus na die podsending.
Hierdie week gesels Estie Schreiber oor die spysverteringsstelsel. Van slegte asem tot 'n spoelmaag of hardlywigheid. Pyn, krampe en die moeite om sekere kosse te eet, is 'n daaglikse stryd vir sommige mense. A Vogel se Molkosan mag dalk net die antwoord wees. 99 jaar vertrou die wêreld al op Molkosan. Molkosan is beskikbaar by apteke landswyd. Besoek www.avogel.co.za vir meer inligting of kontak haar per e-pos by [email protected] indien jy enige navrae het.
Anette Rheeder gesels hierdie week oor A.Vogel Echinaforce – dié produk vir die voorkoming en/of behandeling van verkoues en griep. Kies A.Vogel Echinaforce in ‘n vorm van jou keuse: druppel, tablet, koutablet en die seerkeel sproei. Sonder voorskrif beskikbaar in jou naaste apteek. Jy kan haar per e-pos kontak by [email protected], indien jy enige navrae het.
Anette Rheeder gesels hierdie week oor Oxiprovin, 'n gebalanseerde antioksidant. Oxiprovin is beskikbaar in houers wat 120 kapsules bevat, en dit is in apteke regdeur Namibia beskikbaar. Jy kan haar per e-pos kontak by [email protected], indien jy enige navrae het.
Maart is Breinbeserings-bewusmakingsmaand, en Morgan Isaacs, ’n arbeidsterapeut, kom gesels op Kosmos 94.1 oor die bewusmakingsveldtog van NAOT Namibian Association of Occupational Therapists.
Anette Rheeder gesels hierdie week oor A.Vogel se Multiforce Alkaliese Poeier. Vir meer inligting, besoek gerus www.avogel.co.za of jy kan aan haar skryf per e-pos na [email protected].
Wêreld Vetsugdag word jaarliks op 4 Maart herdenk. Ons het met Annalien Turner, ‘n geregistreerde dieetkundige gesels oor die belangrike rol wat dieet in jou gesondheid speel en waarom dit krities is om te kyk wat jy in jou mond sit.
Geraldine Louw het 'n graad in menslike bewegingskunde en sielkunde en sy is die eienaar van Fitness Guru Personalised Training. Sy het op Kosmos 94.1 gesels oor hoe om 'n gesonde leefstyl te handhaaf met oefening.
Hierdie week gesels Anette Rheeder met ons oor THRESHHold Real MSM tablette en gel, nou beskikbaar by jou naaste apteek. Luisteraars is welkom om enige gesondheidsnavrae per e-pos te stuur na [email protected] of om kontak te maak deur die THRESHHold Facebook-blad.
11 min
About Kosmos 94.1 Gesprekke
From the publisher's feed
Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.