Kosmos 94.1 Gesprekke

Kosmos 94.1 Gesprekke

By Kosmos 94.1Arts
Download on the App Store

Kosmos 94.1 Gesprekke episodes

  • Mike Bolhuis gesels oor aanlyn bedrog
    Daar word herhaaldelik gewaarsku oor aanlyn bedrog maar steeds val mense vir allerhande mooi storietjies. Hoekom word ons so maklik gemanupileer om besonderhede te verskaf aan vreemde mense?
    Mike Bolhuis, spesialis ondersoeker in ernstige geweld, ekonomiese en kubermisdade, gee insig op Kosmos 94.1.
    4 min
  • Wolfgang Rohl vertel wat dit verg om 'n toeroperateur te wees
    Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme. Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike Namibiërs.
    Wolfgang Rohl van Rohl's Tours & Safaris cc vertel wat dit verg om 'n toeroperateur te wees en wat maak Namibië so uniek om aan die wêreld te bemark? Moontlik gemaak deur Jakkals Vellies Namibia. ‎
    7 min
  • Estie Schreiber gesels oor A. Vogel Multiforce
    Hierdie week gesels Estie Schreiber oor A. Vogel Multiforce. Suid-Afrika se nommer een alkaliese poeier wat vele lewens daagliks verbeter. Nou ook beskikbaar as Multiforce Heartburn & Indigestion vir sooibrand. Multiforce is beskikbaar by jou naaste apteek.
    Vir enige navrae, kontak Estie gerus per e-pos by [email protected], of besoek www.avogel.co.za
    13 min
  • Estie Schreiber gesels oor Oxiprovin
    Hierdie week gesels Estie Schreiber oor Oxiprovin. Suid-Afrika se eie druiwepit ekstrak wat deur Stellenbosch goed nagevors is om ons gesondheid elke dag te bevorder en te beskerm. Oxiprovin is beskikbaar by jou naaste apteek.
    Vir enige navrae, kontak Estie gerus per e-pos by [email protected], of besoek www.oxiprovin.co.za.
    14 min
  • Jessica Thomas gesels met Jaco Muller van die Rhino Momma Project
    Elke dag maak ons spore. Van die plaas tot die stad, van klaskamers tot kantore en kombuise – elke beroep, elke roeping het sy eie ritme.
    Skakel elke Dinsdag om 12:45 in op Kosmos 94.1 vir Maak Spore – ’n vars kykie in die werklike wêreld van werklike Namibiërs.
    Vandag gesels Jessica Thomas met Jaco Muller van die Rhino Momma Project oor die uitdagings van renoster bewaring en hoe dit begin het.
    Elke spoor het ’n storie om te vertel.
    Moontlik gemaak deur Jakkals Vellies Namibia.
    7 min

About Kosmos 94.1 Gesprekke

From the publisher's feed

Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.