Anette Rheeder gesels oor "BioStrath" se 61 kosbare voedingstowwe wat lewens verander en verbeter. "BioStrath" is beskikbaar by apteke en jy kan kies uit verskeie grote verpakkings in vloeistof of tablet vorm. Navrae kan per e-pos gerig word aan [email protected], of gaan kyk gerus na "BioStrath" se webblad www.biostrath.co.za
Gerda Brand, een van die direkteure by Deloitte & Touche wat spesialiseer in belasting, het gesels oor die vyf belangrikste punte met betrekking tot die minister van finansies, Ipumbu Shiimi, se begrotingsrede.
Estie Schreiber gesels menopouse of oorgangsjare in dames. Die grootste ongemak is die warmgloede en nagsweet. Hoe kan die natuur help? Hoe lank gaan dit aanhou? Ons produk se naam is A.Vogel se "MENOFORCE" tablette. Beskikbaar by apteke en gesondheidswinkels. Vir meer inligting besoek gerus www.avogel.co.za, of stuur vir ons ‘n e-pos na [email protected]
Anette Rheeder gesels vandag oor die prostaat, 'n sensitiewe maar, baie belangrike onderwerp. A.Vogel se "Prostasan" kapsules is 'n produk wat gebruik kan word vir voorkomende en ondersteunende gesondheid van die prostaat. "Prostasan" is beskikbaar by plaaslike apteke, en vir navrae is jy welkom om 'n e-pos te stuur na [email protected]
Jessica Thomas in gesprek met Professor Uwe Puehse van Switserland, werksaam by UNESCO se fisieke aktiwiteit, gesondheid en opvoedkundige omgewings, vertel oor sy tyd in Namibië, en die projekte waaraan hulle tans werk.
Estie Schreiber gesels verder oor "ThreshHold Real MSM" en hoe goed dit help om kroniese pyn aan te spreek en beter te bestuur. Vir meer inligting besoek: www.threshhold.co.za, of e-pos ons direk by: [email protected] "ThreshHold Real MSM" tablette en jel is beskikbaar by apteke landswyd.
Jean-Louis Knouwds gesels met Izak Visser, hy is die afgelope 20 jaar aktief betrokke in IT. Sy ouers se besigheidsinligting was onlangs op Google gekaap, en hy verduidelik die stappe wat jy moet volg wanneer jy vermoed jou besigheid se inligting is gekaap.
Anette Rheeder gesels weer met ons weer pyn, en die natuur se antwoord vir die verligting en bestuur van kroniese pyn met ThreshHold Real MSM. ThreshHold Real MSM is beskikbaar by apteke in Namibië in verpakkings van 60 of 120, asook in ‘n gel om uitwendig aan te wend, beskikbaar in 50 of 100 ml buisies. Jy is welkom om gesondheids of produk navrae te rigm per epos na [email protected]
Jou spysvertering, die enjinkamer vir jou hele liggaam om voeding te kry. Ons produk wat kan help is A.Vogel se Molkosan. Vir meer inligting stuur gerus ‘n epos na [email protected], of besoek die webtuite by www.avogel.co.za Molkosan is beskikbaar in 200ml en 500ml bottels by Apteke en gesondheidswinkels.
12 min
About Kosmos 94.1 Gesprekke
From the publisher's feed
Kosmos 94.1 gesels gereeld met bekendes in die kollig. As jy daarop uitgemis het, luister gerus na die Kosmos Kollig gesprekke hier.