Kosmos 94.1

Kosmos 94.1

By Kosmos 94.1
Download on the App Store

Kosmos 94.1 episodes

  • Die nuus om 12:00
    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
    4 min
  • Skole moet beter sanitêre geriewe vir meisies hê
    Onvoldoende skoolsanitasie en duur higiëneprodukte dwing steeds skoolmeisies om by die huis te bly wanneer hulle menstrueer. Die voorsitter van die Studente-unie van Namibië, Bernard Kavau, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat gevaarlike puttoilette en hoë koste menstruele higiëne lae-inkomste leerders in gevaar stel. Kavau het 'n nasionale beleid versoek wat lopende water en noodsanitêre doekies in alle skole verpligtend maak. Hy het meer:
    1 min
  • Die nuus om 11:00
    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
    3 min
  • Groen-ekonomie moet wins genereer, sê Amutse
    Nywerheidsminister Modestus Amutse waarsku dat die ekonomie nie volhoubaar kan wees terwyl hoë werkloosheid en beperkte sakegeleenthede voortduur nie. Amutse het by die opening van die Internasionale Konferensie oor Finansies en Volhoubare Besigheid gesê dat groen ekonomie-innoverings wins moet genereer en die omgewing moet beskerm terwyl dit konkrete voordele vir plaaslike gemeenskappe lewer.
    1 min
  • Die nuus om 10:00
    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
    3 min
  • Die nuus om 09:00
    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
    1 min
  • SA verwag rekordoeste
    Na ‘n paar maer jare, lyk dit of Suid Afrika, nes Namibië, die jaar rekordoeste van veral mielies, graan, en sitrus-produkte sal aanteken - met baie van die produkte wat landuit gestuur sal word. Mielie-produsente kan die kwartaal tot soveel as 17,2 miljoen ton mielies uitvoer – ‘n toename van meer as 1,1 persent van vorige ramings. Landbou-ekonoom en hoof van Agribiz, Wandile Sihlobo, sê landbou-uitvoere in die tweede kwartaal van 2026 was reeds 10 persent hoër as in dieselfde periode verlede jaar:
    1 min
  • Putin sê Weste se sanksies vererger agteruitgang
    Die Russiese president Vladimir Putin het Westerse sanksies die skuld gegee vir industriële agteruitgang en toenemende ekonomiese druk. Tydens die dialoog vir leiers by die Brics-sakeforum in Nieu-Delhi, Indië, het Putin met behup van 'n tolk gesê sanksies het bygedra tot 'n afname in industriële produksie, toenemende staatskuld en begrotingsprobleme. Hy het 'n beroep op die Brics-lande gedoen om handel, belegging en sake-samewerking te versterk, en beklemtoon Rusland is steeds oop vir samewerking met vennote regoor die wêreld.
    1 min
  • Die nuus om 08:00
    'n Belangrike bulletin misgeloop? Geen probleem, luister na elke bullie net hier. Al die hoof nuus op een plek.
    1 min

About Kosmos 94.1

From the publisher's feed

Kosmos 94.1 is an Afrikaans Commercial Station in Namibia. The audience profile of Kosmos 94.1: Namibian between 25-59 years old. The whole nation, and those in the higher LSM groups with disposable…