
Sign up to save your podcasts
Or


Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die Kwartaallikse Opname van Indiensname bekend gemaak. Dit wys presies hoe swaar dit in die ekonomie gegaan het in die eerste kwartaal.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellStatistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die Kwartaallikse Opname van Indiensname bekend gemaak. Dit wys presies hoe swaar dit in die ekonomie gegaan het in die eerste kwartaal.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners