Die ekonomie minuut

Landbou-besigheidsvertroue lyk ook beter


Listen Later

Al die sakevertroue-indekse het die laaste maand of twee toegeneem en dit is ook so met die Agbiz/IDC landboubesigheid vertroue-indeks. Dit is nog onder die neutrale 50-punte merk, maar het in die derde kwartaal met 10 punte verbeter tot 48 punte.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners