Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by die Leef! Hoogtepunte, jou beste bron vir inspirerende en opregte oomblikke uit die Leef! program. Hier neem ons jou op 'n kort reis deur die vreugdes, uitdagings en oorwinnings van ons luis... more
FAQs about LEEF! - HOOGTEPUNTE:How many episodes does LEEF! - HOOGTEPUNTE have?The podcast currently has 286 episodes available.
July 26, 2021LEEF! - Manna Health - Brand Coetzee - Menopouse en slapeloosheid26.07.2021 - Manna Health - Brand Coetzee - Menopouse en slapeloosheidDit is baie belangrik dat vroue sowel as mans verstaan wat menopouse beteken, hoekom dit gebeur, wat om te verwag en wat om daaraan te doen. Menopouse beteken dat die vrou die einde van haar vrugbaarheid tydperk bereik het. Dit gebeur gewoonlik tussen die ouderdom van 45 en 55 jaar. In uitsonderlike gevalle kan vroue menopouse al in hul 30's ervaar. Wanneer vroue 'n histerektomie ondergaan, gaan die liggaam onmiddellik in menopouse in....more10minPlay
July 19, 2021LEEF! - Maretha Maartens - Ons sit naaste aan die vuur19.07.2021 - LEEF! - Maretha Maartens - Bekende en Gewilde Skrywer - Weeklikse Inspirasie - Ons sit naaste aan die vuur...more16minPlay
July 19, 2021LEEF! - Manna Health - Brand Coetzee - Inleiding, Wat is Memopuase ?19.07.2021 - Manna Health - Brand Coetzee - Inleiding, Wat is Memopuase ?Meeste vroue sê dat menopouse-simptome erger is as wat hulle verwag het. Tog erken vroue dat hulle nie 'n dokter geraadpleeg het nie, omdat hulle reken dat hul hormoon skommeling iets is wat hulle moet "verduur". Dit is jammer, want daar is raad hoe om die simptome te verlig deur leefstyl veranderinge en aanvullings....more11minPlay
July 12, 2021LEEF! - Maretha Maartens - Lig in die duisternis12.07.2021 - LEEF! - Maretha Maartens - Bekende en Gewilde Skrywer - Weeklikse Inspirasie - Lig in die duisternis...more18minPlay
July 05, 2021LEEF! - Maretha Maartens - Geestelike en emosionele uitbranding05.07.2021 - LEEF! - Maretha Maartens - Bekende en Gewilde Skrywer - Weeklikse Inspirasie - Geestelike en emosionele uitbranding...more14minPlay
July 05, 2021LEEF! - Johan Kloppers & Izel Kruger - AF Traumaberading05.07.2021 - Was jy of jou geliefdes die afgelope tyd geteister deur gewelds-misdaad? In Suid Afrika gaan talle mense gebuk onder trauma van een of ander aard. Die herstel proses vereis gesoute beraders wat spesifiek opgelei is in Trauma berading. Gewelds-misdaad het drasties toegeneem in SA en het trauma berading 'n noodsaaklike spesialis diens geword. Wanda gesels met Izel Kruger, Kantoor- en projekbestuurder asook Traumaberader en Johan Kloppers, traumaberader by Afriforum....more32minPlay
July 02, 2021LEEF! - Special Interview 28 June 2021 - Jeremy Petter-Bowyer of SPH KundalilaChristians in Bussiness… Easy-go? Callenge? Responsibility? Listen to this inspiring conversation with Wanda Bam and Jeremy Petter-Bowyer of SPH Kundalila (meaning “the crying dove”) for his incredible testimony!...more36minPlay
June 14, 2021LEEF! - Sonja Goldberg - Die Uitdagings by Paarl – Skool en hoe ons leerders voorberei vir die lewe na skool14.06.2021 - Sonja Goldberg - Departementshoof_Grondslagfase - Die Uitdagings by Paarl – Skool en hoe ons leerders voorberei vir die lewe na skool....more19minPlay
May 10, 2021Actuality - Fanie du Toit - Kirsten Steenkamp - Disability_Mental Health10.05.2021 - Nasionale Raad van en vir Persone met Spesifieke gestremdhede - Chaeli Campaign - Disability_Mental Health...more25minPlay
FAQs about LEEF! - HOOGTEPUNTE:How many episodes does LEEF! - HOOGTEPUNTE have?The podcast currently has 286 episodes available.